Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Slaap altyd daar oor, halfpad op my reis na Wes-Kaap."

Gariep Dam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Fascinating to see and well worth a visit."

Prince Albert, Karoo

Karoo Lodge

"Wat 'n pragtige, skoon dorpie."

Gariep Dam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Die dam is ongelooflik, maar een dam lyk soos die volgende. Die verblyf langs die rivier was meer as die moeite werd."

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Pragtige dorpie en die pizzas by Feathers was baie lekker."

Laingsburg, Karoo

Golf View Guest House

"Klein dorpie, maar die diens maak beslis op daarvoor. Ek was bietjie bekommerd oor die motor se veiligheid, maar hulle het CCTV wat aktief monitor. Ek sal beslis in toekoms 'n plan maak om te sien hoekom die mense so vriendelik is."

Loxton, Karoo

Pear Tree

"The town are so lovely and clean. Town are very quite and few people we saw are very friendly."

Karoo

Elandsrus Country Lodge

"Was erg warm 41 C, 'n afkoel in 'n swembad/plaasdam sou beslis 'n wenner wees."

Carnarvon, Karoo

Maritza Guest House

"Very peaceful! People we met were friendly."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Was moeilik om te besluit waar om te eet want plekke is op snaakse tye oop en toe."

Hanover, Karoo

Trappieskop

"Interesting history."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Februarie 2022. Karoo het mooi reën gehad!"

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust is bietjie uit die pad uit, veral as jy as toeris wil wees. Hoe meer mense deur die dorp kan ry, hoe meer sal klein besighede oop kan bly en hul dra in die wintertye."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Mooiste kerkgebou ooit. Inwoners is vriendelik en gasvry."

Vosburg, Karoo

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Die klein Karoodorpie is seker die rustigste en skoonste dorp in die Karoo. Dit kom altyd voor of die mense van Vosburg weet waaroor die lewe eintlik gaan en dit ook daarvolgens lewe."

Prince Albert, Karoo

Uitkyk House

"Prins Albert is ons gunsteling bestemming in daardie deel van die Karoo!"

Gariep Dam, Karoo

Angela's Lodge

"Die dam is pragtig. "

Colesberg, Karoo

Colesberg Lodge

"Colesberg is helaas vir my nie veel meer as 'n stopplek vir mense wat heen en weer tussen die Kaap en die Noorde ry nie. Ek was te moeg na 'n dag se gery om die skaaptjops te gaan soek waarvan mense my vertel het."

Hanover, Karoo

Trappieskop

"Dorp onnet en redelik vervalle. Kan verstaan dat Covid 'n impak gehad het, maar kry indruk dat almal opgegee het. Dink besigheidseienaars moet terugploeg om dorp netjies te kry. Dit sal ook help met werkloosheid. Goeie ligging tussen Gauteng en Kaap."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Perfekte oornagplek. "

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Goed geleë, kan netjieser aangebied word."

Beaufort West, Karoo

Die Nessie

"Baie geskiedkundig, maar tydjie was te kort om alles te sien."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Vanderkloof is 'n baie rustige en lekker vakansie of net naweekplek."

Karoo

Kareebome Karoo Verblyf

"Lekker area om te kan stap as jy nie haastig is na jou volgende bestemming nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Baie geskiedkundige geboue en museums. Vallei van verlatenheid is 'n absolute moet sien veral vroegoggend as die hek om 07:00 open."

Aberdeen, Karoo

Die Dorpshuis

"Baie mooi en rustige dorp met baie pragtige, ou geboue. Sal graag wil teruggaan en langer vertoef."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Strate in 'n swak toestand - baie slaggate."

Page
Page 118 - Showing 3511 to 3540
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers