Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.
"Baie mooi. Maar droog. Ons moet dankbaar wees vir die water wat ons het in die Gauteng."
"I have family outside Williston. It is very small and very unique. Recommend one night."
"Te min tyd gehad om die omgewing te verken, maar 'n baie gerieflike bestemming om oor te slaap. Die Gariepdam het 'n besondere bekoring en is 'n groot aantrekkingskrag vir baie mense."
"Alles is toe, vervalle, maar die plaaslike Boere koöperasie is 'n lus vir die oog."
"Besoek gerus maar moet nie luuksheid verwag nie. Vriendelikheid en gerief is die wagwoord. Inwoners kry swaar so ondersteun asb. Toerisme sal die dorp aan die lewe hou."
"I had the tastiest lambchops at Karoux Restaurant. Friendly people. I enjoyed the old town feel. City life makes you forget how the small Karoo towns are."
"Prince Albert is an unexpected oasis of charm and culture that evokes the best features of a bygone era."
"Dorpie lyk maar verwaarloos soos mens deur hom ry, maar het nie regtig uitgevind nie."
"Die dorpie is pragtig skoon met voldoende winkels. Die ou huisies is pragtig in stand gehou en ons het dit geniet om daarna te kyk. Die Swartbergpas en Meiringspoort is byderhand om die natuur te geniet! Ons is voëlkykers en was nie teleurgesteld met die verskeidenheid nie. Ons het Prins Albert tevore besoek en sal dit weer doen!"