Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Prince Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Dit lyk of die tyd stilstaan in die dorp. Vriendelike mense. "

Gariep Dam, Karoo

Lushof Lodge

"Altyd 'n puik plek om te besoek."

Beaufort West, Karoo

Biffie's Cottages

"Beaufort-Wes is 'n goeie afstand van Johannesburg vir oorslaap op pad Kaap toe."

Colesberg, Karoo

Hartklop Eer die Lewe

"Weet nie regtig wat daar aangaan nie, het laatmiddag daar aangekom en baie vroeg gery, so het geen toeriste-aktiwiteite gedoen of gesoek nie."

Beaufort West, Karoo

Young's Halfway House

"Very friendly people and good food available."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Baie om te sien. Wonderlike eetplekke met goeie diens."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Pragtige dorp wat die geskiedenis pragtig uitbeeld."

Victoria West, Karoo

Karoo Koelte Accommodation

"Ons is lief vir die Karoo-dorpe soos Victoria-Wes. Meestal is hulle skoon en netjies. Die vars lug en sterrehemel is lieflik. Het ook bonus van 'n Karoo-reëntjie gehad!"

Prince Albert, Karoo

Aloe Guest House

"Ek lief Prins Albert."

Beaufort West, Karoo

Rus-i-Biki

"Bly amper elke jaar daar oor en vind dit 'n geskiedkundige dorpie reg vir die besoeker."

Oviston , Karoo

Siloam Village

"Ek weet nie of dit ‘n destination dorp is nie. Maar dink dis ‘n lekker plek om te stop op pad iewers heen. "

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Dis 'n goeie oornagbestemming met 'n uitstekende restaurant, Plattelanders."

Beaufort West, Karoo

Young's Halfway House

"Op pad Kaap toe was BFW spotless op 26ste Dec. Verras. Nie 'n papiertjie in sig nie. Op pad terug van Kaap af 3 Januarie was dit vuil, besig en onsmaaklik. Sou nie spesifiek soontoe gaan vir verlof nie, maar OK vir 1 aand se oorslaap a.g.v. ligging."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Die bevolking is ingestel om besoekers uit te help en by te staan."

Richmond, Karoo

Be Blessed Selfcatering

"Baie mooi Karoo-dorp met baie ou geboue. Mense is baie vriendelik."

Beaufort West, Karoo

X Ventures

"Beaufort-Wes. Bid vir reën. Hulle kry swaar."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Rustige omgewing na 'n lang en besige reis!"

Victoria West, Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Alhoewel daar heelwat ou geboue is, is dit kommerwekkend dat die middedorp agteruitgaan. Strate was nie skoon nie en daar was besope mense op sypaadjies. Dit mag moontlik te make wees met die feestyd wat ons in dorp oornag het."

Gariep Dam, Karoo

Gompou Straat 7

"It's worth driving to the dam and taking a walk along the wall. Impressive structure! "

Prince Albert, Karoo

Olive Grove Cottages

"Mooiste Karoo-dorpie met allerhande onverwagse dinge om te doen."

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Dit was 'n wonderlike ervaring! Mooi dorpie en het absoluut heerlik gebly. "

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

" Was gerieflik naby die dam, maar nie aangrensend op die dam, of uitsig op die dam nie. Was regoor die Aventura Vakansie oord. Is gerieflik vir 'n oorslaap."

Colesberg, Karoo

Travellers Joy

"Colesberg is 'n lifesaver dorpie vir oornag vir die langafstand travel sodat reisiger kan ontspan voor die ver pad weer aangepak kan word Oos- of Wes-Kaap toe."

Beaufort West, Karoo

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

"Die dorp is een groot taxi-rank, maar rondom die dorp is 'n paar mooi plekke."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Pragtige ligging en uitsig."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Was te kort daar om meer uit te vind. Sou dit dalk help om wanneer ek 'n dorp search vir blyplek dalk ook 'n skakel na doendinge in die dorp ook by te sit?"

Page
Page 229 - Showing 6841 to 6870
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers