Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.
"Graaff-Reinet is baie goed ingestel om sy kulturele erfenis te bewaar en te benut. "
"A small town with old established businesses, the local economy isn't growing and it depends on tourists. Very friendly and respectful community. The only problem is the amount of street children that hassle you for tips to wash or watch your car. "
"So klein pragtige dorpie wat soveel het om te bied. Die pad oor die Swartberg is natuurlik aanbeveel. "
"Very hot weather. Pack clothing suitable to the season and temperature. "
"Hou van die rustigheid, asook as die aangename en vriendelike inwoners. Dorp is ook skoon en netjies! "
"Ek ry nie deur Colesberg nie, ek moet net oorslaap en al die restaurante probeer!"
"Sou graag wou sien dat die dorp gerestoureer sou word, dis eintlik baie mooi."
"Ons het by die plaaslike hotel aandete geniet wat 'n fantastiese ervaring was. Vriendelike personeel en kos uit die boeke."
"Baie goeie rusplek en oornagblyplek. Pragtige natuur - die rustigheid van die Karoo word hier spesiaal ervaar."
"Karoo Nasionale Park is droo, ,maar tog het dit 'n natuurskoon van sy eie."
"Ons het vorige aand na die besoektye van die Chris Barnard Museum gekyk en ons reis so beplan om daar aan te gaan. Volgens die tye op die ingang is dit vanaf 07:45. Ons was daar om 08:15. Ons is redelik onprofesioneel gesê dat ons moet wag tot 08:30. Toe ons vra waarom die tye nie aangepas word nie, het ons weer 'n swak smaak aanmerking gekry, nodeloos om te sê het ons vertrek sonder om besoek af te lê."