Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.

Graaff-Reinet, Karoo

Country Village

"Ons het slegs twee dae vertoef en gevolglik nie by al die bestemmings uitgekom nie. Daar is heelwat museums en ander besienswaardighede."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Stil plekkie met heerlike lamsvleis."

Victoria West, Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Victoria Wes is die perfekte rusplek tussen die noorde en die suide: rustige Karoodorp met die blouste lug bedags en die pragtige sterrehemel saans. Hier moet mens eintlik langer as net een aand oorbly."

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Baie klein en koue dorpie, maar danksy Spes Boma was dit die moeite werd."

Prince Albert, Karoo

Aandrus

"Moenie die pad na Klaarstroom (en Meiringspoort) mis nie. Pragtig!"

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Mooi omgewing."

Steytlerville, Karoo

The Royal Steytlerville

"Baie mooi plattelandse dorpie met die berge in die agtergrond. Het baie potensiaal. Heelwat klassieke ou geboue wat vra om gerestoureer te word."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Indien moontlik, bly een dag langer as wat jy aanvanklik beplan het - daar is baie om te sien en doen."

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"Sal graag meer tyd daar wil spandeer."

Prince Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Heerlike bestemming met baie doendinge! Jy moet meer as 2 dae hier spandeer om alles te sien en ervaar. Dit was baie lekker!"

Gariep Dam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Pragtige oase in die Karoo."

Gariep Dam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Daar is baie om te doen om die natuurliefhebber besig te hou. As jy hou van wild, voëls, visvang, water, sterre en klein, stil dorpe, is dit 'n ideale omgewing. "

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Nogal interessant as mens bietjie rondry en loop om al die oudhede en geboue te besigtig."

Colesberg, Karoo

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Goeie halfwegplek tussen die Kaap en Pretoria."

Victoria West, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Pragtige dorpie wat ons graag verder sal wil verken."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Mooi huisies, mooi kerke. 'n Halfpadstasie wat van alle geriewe voorsien."

Carnarvon, Karoo

Maritza Guest House

"Egte vriendelike outydse Karoo-dorp met n bekoring soos mens net in die Karoo kan kry."

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Spandeer ten minstens drie dae in Graaff-Reinet om al die museums en ander besienswaardighede te besoek. "

Prince Albert, Karoo

59 Mark Street

"Lot of friendly residents. Peaceful surroundings and plenty of different destinations for day drives. Interesting shopping opportunities. Eating out is made easy with plenty choices. "

Gariep Dam, Karoo

Rose Cottage

"Baie mooi plek."

Beaufort West, Karoo

Altyd Lekker

"Goeie halfstopplek."

Gariep Dam, Karoo

Stoneridge Guesthouse

"Was my eerste keer maar regtig n lekker oorslaap."

Prince Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Stunning little town with personality!"

De Rust, Karoo

House Martin Lodge and Self Catering

"Baie lekker rustige plekkie."

Beaufort West, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Daar is regtig baie, baie goeie geriewe. Van gastehuise tot restaurante om van te kies. Van die boonste gehalte. "

Willowmore, Karoo

Verberg Herberg

"Gaan kuier by Hennie (Boer soek n vrou) se teekamer en eet 'n pannekoek gevul met melktertvulsel. Heerlik verby!"

Vanderkloof, Karoo

Rhino Manor

"Vanderkloof is 'n wonderlike plek om te gaan ontspan van die gejaag van die stad. Daar is genoeg om te doen. Die vriendelikheid en meelewendheid van die inwoners laat jou voel asof jy tuisgekom het."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Middelburg is so maklik geleë en het alle nodige winkels en eetplekke beskikbaar. Historiese dorpie en interessante nabygeleë plekke om van daar te besoek."

Gariep Dam, Karoo

View Lodge

"'n Besoek aan die Gariepdam is regtig die moeite werd."

Page
Page 327 - Showing 9781 to 9810
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers