Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Prins Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Oor naweke is Prince Albert feitlik dood."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Ons was eintlik te kort in Colesberg om 'n opinie te kan gee daaroor. Die strate wasrin ons gery het, was egter netjies. Die eienaar by Coles Corner het vir ons goeie plekke uitgewys waar ons kon wegneemetes kry. "

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"Beaufort-Wes is 'n gerieflike oornagplekkie."

Williston, Karoo

Annie's Inn

"Vriendelike hartsmense."

Karoo

Brinksfontein Guest House

"Ons is bevooroordeeld want ons is baie lief vir die Karoo en sal dit vir enigeen aanbeveel."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Kussinkie

"Mooi dorpie om te oornag. "

De Rust, Karoo

Aardts Gaste Plaas (Nightfall Cabin)

"Al die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam."

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Not much to do or see, arrived on a Sunday. Everything was closed."

Gariepdam, Karoo

Edelweiss B&B

"Nature Reserve well worth a visit."

Willowmore, Karoo

Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp

"We were very surprised and found the little town to be very quaint and charming."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"A little town with as much and as little to do as you want to.....also recommend the Swartberg pass."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"We go out of our way to stay here en route."

Beaufort-Wes, Karoo

En Route

"Daar is niks te doen in Beaufort-Wes behalwe oorslaap en aanry nie, perfekte pitstop vir rus en verder ry."

Victoria-Wes, Karoo

The Hudson Guesthouse & Suites

"Rustige en pragtige klein dorpie."

Carnarvon, Karoo

Sandrivier Gasteplaas

"Vir 'n oornagdorpie kan ek dit aanbeveel. Die koöperasie verkoop alles wat jy nodig het vir kos."

Colesberg, Karoo

The Barracks

"I sincerely recommend a meal at The Plattelander - a lovely (and tasty) experience."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Not a lot of tourist attractions, the farm stall has good browsing content and stocks lovely gifts."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Pragtige omgewing. Besoek gerus die Stijlhotel vir 'n ete. Pragtige uitsig oor Gariepdam."

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Pragtige oudtydse dorpie met ou Kaapse huise en kerke."

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Baie lekker dorp met pragtige gastehuise."

Gariepdam, Karoo

Little Haven

"Ons het nie die dorpie verken nie. Maar dit wat ons gesien het, was net positief."

Karoo

Desert Dew Guest House

"Karoo is bo! Baie, baie mooi."

Vosburg, Karoo

Karoo Pomp

"Pragtige klein dorpie. Het heerlik en rustig rondgeloop in die stofstrate."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Baie goed geleë tussen die Rand en Kaapstad"

Karoo

Desert Dew Guest House

"Rustig en stil. Hier kan jy herlaai."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Pragtige dorpie. Ook 'n heerlike ete by Celtis Restaurant geniet."

Blad
Blad 82 - Wys 2431 tot 2460
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang