Verified Reviews

Kimberley

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kimberley

Rated 3.9 out of 5 based on 548 reviews.

Kimberley

Komrus

"On of the major cities of South Africa. Wish municipality could take better care of the roads- in a terrible state."

Kimberley

Mein Heim Guest Farm

"Baie besienswaardighede in die omgewing - jy het ten minste 2 tot 3 dae nodig om alles te gaan besigtig."

Kimberley

Jungnickel Guesthouse

"Pragtige dorp met baie geleenthede as hul wil."

Kimberley

Hadida Guest House

"Good as a stopover."

Kimberley

28 La Rochelle

"Water-issues."

Kimberley

Mein Heim Guest Farm

"Baie vuil en swak onderhoud in die sentrale sakekern, en sommige areas lyk baie onveilig. Komende van Pretoria is dit nie baie snaaks vir ons nie, maar is dit weereens vir ons duidelik na ons vakansie deur die Wes-Kaap dat die res van die provinsies se standaarde baie ver tekort skiet."

Kimberley

Guesthouse 4 Carrington

"Lots of history."

Kimberley

Padlangs

"Pasop vir groot slaggate, maar andersins baie dinge om te sien, maar gaan slaap beslis by Padlangs!"

Kimberley

Hadida Guest House

"Ons het besluit om oor te slaap en sommer die kinders geneem na die Groot Gat Museum asook Magersfontein Museum."

Kimberley

Dankie Pa Guest House

"Die strate is in ’n baie swak toestand met erge slaggate. Vullisverwydering vind nie plaas nie."

Kimberley

Uitzicht Guesthouse

"Sekerlik een van die plattelandse stede met die rykste geskiendenis in die land! As jy nog nie hier was nie, maak ’n plan!"

Kimberley

Eden Estate

"Groot Gat was baie interessant en waarde vir geld."

Kimberley

Padlangs

"The Kimberley hole is a big attraction. Other than that, the town is really dilapidated. The roads needs lots of work; big potholes everywhere."

Kimberley

Dankie Pa Guest House

"Die Groot Gat is die moeite werd om een keer te besoek. Mokala Park net buite Kimberley is ook die moeite werd vir 'n dag of twee."

Kimberley

Airport Hotel

"Die dorp is vuil."

Kimberley

Hadida Guest House

"Hulle paaie kort net bietjie opknapping. Daar is baie slaggate."

Kimberley

Mein Heim Guest Farm

"I was shocked at the state Kimberley was in, litter everywhere we drove. The Big Hole was worth going there."

Kimberley

Padlangs

"Paaie is in 'n baie slegte toestand. Vol slaggate. Voel hulle munisipaliteit moet aanspreek word hieroor want dit sit gaste wat die gastehuis besoek af om weer by hulle te oornag. Ek wil voorstel dat die inwoners 'n petisie teken en aan die munisipale bestuurder oorhandig."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Het net oornag, so kan nie werklik 'n oorwoë mening lug nie, maar sekere dele se strate was met rommel bestrooi toe ons vroegoggend verttek het."

Kimberley

Hadida Guest House

"Beerlike plek om te oornag. Baie skoon en gerieflik"

Kimberley

Eden Estate

"Love Kimberley. Die myntoer was regtig aangenaam."

Kimberley

75 on Milner Lodge

"Enjoy your historical sites. Very friendly people."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Dis 'n belangrike stad met baie besienswaardighede oor Suid-Afrika se geskidenis tydens die Boere-oorlog en die diamant-tydperk. So as jy van die Suid-Afrikaanse geskiedenis hou, is daar beslis baie vir jou om in en om Kimberley te sien."

Kimberley

Oleander Guesthouse

"’n Besoek aan Kimberley se gat word aanbeveel. Kimberley is vol interessante gedenktekens oor o.a. die Boere-oorloë."

Kimberley

Mein Heim Guest Farm

"Hulle kan gerus bietjie opskerp met hul toeriste deel. As mens die Groot Gat besoek is daar niemand wat jou meer vertel oor die geskiedenis nie. Daar is wel 'n kort video maar verder is al die goedjies wat vroeër jare beskikbaar was om te sien of toegesluit in hul arkade of jy moet ekstra betaal om dit te sien. Die McGregor Museum is iets om te sien, maar dit sou lekker wees om 'n toergids te hê wat jou meer kan vertel as om doelloos rond te dwaal in die groot huis. Die gletservloer net buite Kimberley het ook baie aandag nodig, hulle kan gerus bietjie die bossies onder beheer kry en skoonmaak en die pad skraap tot by die gletservloer. Daar waar historiese gebeure is wil almal gewoonlik besoek om meer uit te vind wat gebeur het, maar as alles kunsmatig voel of daar geen inligting gegee word nie, dan stel niemand meer belang nie."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Die slaggate in die residensiële areas kort dringend aandag."

Kimberley

Jungnickel Guesthouse

"Lots to see and do."

Kimberley

19AtLast

"Gaan bekyk gerus die William Humphreys Art Gallery."

Kimberley

Joan's Rest

"Sedert ons drie jaar gelede by familie oornag het, het die netheid in die dorp merkbaar agteruit gegaan. Gemors lê op oop ruimtes en openbare opelug besienswaardighede is nie meer besienswaardig nie."

Kimberley

Hadida Guest House

"Die geskiedkundige aspekte is baie insiggewend."

Page
Page 11 - Showing 301 to 330
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers