Indien jy Klein-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klein-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klein Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klein-Karoo akkommodasie
Bladsy 5 - 437 lekke plekke om te bly
Hierdie bekoorlike gastehuis is geleë op 'n kleinhoewe in die Klein-Karoo aan die rant van Calitzdorp, 300 m van di...
Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en beskik oor pragtige kamers vir 'n rustige kuier. Gaste kan Kam...
Pretplaas Akkommodasie is in die dorpie Oudtshoorn met sy ryk geskiedenis, in die hartjie van die Klein Karoo, gele...
Karusa Farm Cottage is in die hartjie van die Kangovallei op Vogelsang-plaas in Schoemanshoek geleë. Dit is langs d...
Karusa Farm Cottage is in die hartjie van die Kangovallei op die Vogelsang-plaas in Schoemanshoek geleë. Die Karusa...
Berluda Farmhouse and Cottages is ideaal geleë op 'n volstruisplaas in die pragtige en rustige Schoemanshoekvallei ...
Jacomanzi is op die R62 naby Ladismith en bied verblyf vir natuurliefhebbers. Dié ou plaashuis is op 'n rustige en ...
Die Calitzdorp Country House is 'n pragtig ingerigte huis met oorspronklike kuns en oudhede, en 'n praguitsig oor '...
Over Karoo Inn is in Barrydale op die gewilde Route 62 wat tussen Kaapstad, Oudtshoorn, die Tuinroete en Gqeberha (...
Karoo Ghetto is net buite Schoemanshoek, tussen die Kangogrotte en Oudtshoorn geleë. Dié ruim huis is langs 'n da...