Verified Reviews

Kleinmond

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kleinmond

Rated 4.7 out of 5 based on 310 reviews.

Kleinmond

La Mer

"Quaint seaside village with stunning sea views, beaches and nature."

Kleinmond

Honeyrock Cottages

"Beautiful and very friendly - would definitely go there again."

Kleinmond

Lekkerus

"Kleinmond makeer meer winkels. Klere winkels bv. Mr Price, sowel as koswinkels soos Shoprite/Checkers. Maar anders as dit, is dit 'n baie lekker plekkie."

Kleinmond

Betties Place

"Lekker plek."

Kleinmond

Honeyrock Cottages

"Kleinmond is ’n fantastiese dorpie aan die kus van die Wes-Kaap en ’n goeie, naby geleë bestemming vir ’n naweekwegbreek!"

Kleinmond

Rondawel by die See

"Nostalgies, veilig en goeie instandhouding van die dorpstruktuur!"

Kleinmond

Kleinmond Panorama Holidays

"A must to visit Kleinmond when on holiday in the Western Cape."

Kleinmond

Lekkerus

"Great town to relax in. Wonderful restaurants and the walkway along the sea is a great advantage."

Kleinmond

La Mer

"Dis 'n pragtige kusdorpie, ons het die restaurante en wegneemetes baie duur gevind."

Kleinmond

Betties Place

"Kleinmond het gegroei vandat ek laas daar was - bou voort."

Kleinmond

Rondawel by die See

"Hidden jewel."

Kleinmond

La Mer

"Pragtige, rustige plekkie."

Kleinmond

Kleinmond Panorama Holidays

"Pragtige wandelpaaie en mooi natuurskoon."

Kleinmond

Beach Cottage

"Baie lekkerm rustige kusdorpie."

Kleinmond

Karinchen

"Kleinmond is a perfect travel destination for peace and quiet."

Kleinmond

BydieC

"Love Kleinmond as a town. "

Kleinmond

La Mer

"Daar is verseker baie misdaad aangesien alles op misdaad gerig is - huise is hoog omhein met sekuriteitsheining, baie honde, sekuriteitskameras ens."

Kleinmond

La Mer

"Mooiste dorp, vriendelike mense. Amazing!"

Kleinmond

Rondawel by die See

"Beste plek ooit!"

Kleinmond

La Mer

"Ons is mal oor Kleinmond. Dit is 'n wonderlike kusdorpie - netjies, gesellig, persoonlik en die mooiste natuur."

Kleinmond

La Mer

"Lanklaas in so 'n skoon en goed-versorgde dorp gewees."

Kleinmond

La Mer

"Clean town. Safe town to be in."

Kleinmond

Villa Le Roc

"Altyd lekker om hier te wees, al is dit vir net een nag."

Kleinmond

Rondawel by die See

"Kleinmond is veilig, rustig. Beste wandelpaadjies naby die see. Ander plekkies ook maklik om te bereik vanaf Kleinmond - soos Hawston, Hermanus en Sandbaai."

Kleinmond

All Rounder Holiday Homes

"Kleinmond is the best place for a break away."

Kleinmond

Iza in Kleinmond

"Lovely place and beach to visit."

Kleinmond

La Mer

"Fantastiese dorp met vriendelike mense. Sal beslis weer gaan."

Kleinmond

Honeyrock Cottages

"Such a beautiful, friendly town. Value for money and very quaint."

Kleinmond

Iza in Kleinmond

"'n Baie rustige plek."

Kleinmond

Honeyrock Cottages

"Beautiful place with friendly people."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers