Geverifieerde Resensie
Knysna
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 809 resensies.
"Pledge Natuurreservaat is in die hartjie van die dorp en redelik onbekend. Sal dit graag volgende keer ook besoek."
"Knysna is no longer the town it was before Covid, which is understandable. However, some areas in the middle of town are quite dirty and there is even some deterioration in certain areas. Even the waterfront is no longer as safe as it used to be. I miss the old Knysna with its busy streets and stalls on the sidewalks."
"Knysna is 'n uitstekende reisbestemming vir toeriste. Daar is baie om te doen en sien in die mooi omgewing van Suid-Afrika."
"A great place to visit, especially during this time of year with the Oyster Festival and Forest Marathon taking place. Pretty busy, but a great vibe about."
"Knysna is 'n lieflike bestemming. Genoeg kroeë en restaurante om mens aan die gang en vol te hou. Die seekosse wat ons geëet het was vir ons die hoogtepunt. Tappaz, 34° South kan hoog aanveveel word. Goeie kos en waarde vir geld. Sou eerder verblyf gereël het gedurende Oester fees as dit beter adverteer was maar sal volgende jaar weer 'n draai kom maak."
"Knysna is 'n pragtige plek, net jammer oor al die bedelaars in die dorp kan daar nie werk geskep word vir die mense nie. Baie besienswaardighede en aktiwiteite kon net nie alles in 'n week bykom nie."