Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kommetjie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kommetjie akkommodasie
Bladsy 2 - 35 lekke plekke om te bly
Western Wave Apartment bied gerieflike verblyf in 'n privaat woonstel met 'n uitsig. Die smaakvol gemeubileerde woo...
Heaven by C is 'n romantiese grasdakhuis in Kommetjie. Dis 110 m van Long Beach se pragtige wit sand en asemrowende...
Stay Salty is 'n knus kamer vir 2 gaste sowat 400 m van die strand in Kommetjie af en is net 1 km van verskeie wink...
Old Kom House is 'n vakansiehuis wat ideaal is vir gesinne of branderplankryers. Dit is in Kommetjie, 'n pragtige d...
The Little Caravan Surf Shack is 'n knus selfsorgkaravaan met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kommet...
Dié ruim, losstaande oopplan-gesinshuis met fantastiese see-uitsigte en 'n lowergroen tuin is geleë in Ou Kommetjie...
Homely bied gerieflike oornagverblyf in Kommetjie. Dit is naby Kommetjie se bekende Slangkop-vuurtoring en oorkant ...
Cozy Suite is 'n lieflike woonstel op die eienaar se perseel in Kommetjie in Kaapstad. Die woonstel bied gerieflike...
Hierdie verblyf bied 'n uitstekende ligging aan gaste in die hartjie van die dorp, Kommetjie. Dit is minder as 1 mi...
Paradise Beach House bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Kommetjie in Kaapstad. Hierdie vakansiehuis is in die ha...