Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kommetjie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kommetjie akkommodasie
Bladsy 2 - 25 lekke plekke om te bly
Dié ruim, losstaande oopplan-gesinshuis met fantastiese see-uitsigte en 'n lowergroen tuin is geleë in Ou Kommetjie, net 150 meter van die s...
Stay Salty is 'n knus kamer vir 2 gaste sowat 400 m van die strand in Kommetjie af en is net 1 km van verskeie winkels en restaurante. Die...
Atlantic Wave Kommetjie Sea View is 'n stylvolle en ruim selfsorg-dakwoonstel in die hartjie van Kommetjie. Die uitsig vanaf die balkon is a...
Imhoff's Gift bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in Imhoff's Gift, sowat 5 minute van Kommetjie af. Dié huis se leefarea vl...
Springtide is 'n moderne en ruim selfsorg-woonstel op die eienaar se perseel in Kommetjie en dit het panoramiese see- en berguitsigte. Komme...
Fin Whale Beach House is 'n stylvolle strandhuis in Kommetjie, waar daar 'n rits restaurante, koffiewinkels, deli's en kroeë is. Fin Whale B...
Blue Whale Way is 'n vakansiehuis langs die Atlantiese Oseaan in die kusdorpie Kommetjie. Die perseel grens aan 'n natuurreservaat en die om...
Dreamtime Cottage and Beach Home is 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in Kommetjie. Die eenhede is ideaal geleë, net 60 m vanaf d...
Paradise Beach House bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Kommetjie in Kaapstad. Hierdie vakansiehuis is in die hartjie van Kommetjie, dit ...
Die Kelkie Accommodation bied selfsorg-eenhede op die gasheer se perseel in Kommetjie in Kaapstad. Die perseel bied lieflike uitsigte oor di...
Welkom by die Kommetjie akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.