Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2019 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger KayaLakho"Ons het al voorheen in Marloth tuisgegaan en nie baie daarvan gehou nie. Hierdie keer het ons dit egter in 'n heel ander lig ervaar en sal beslis weer daar tuisgaan en dit aanbeveel vir ander toeriste."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Marlothpark is ’n stukkie paradys wat diep in mens se hart kruip. Die mak en volop wild maak dit ’n plek waarheen jy altyd weer sal teruggaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper"Marlothpark is regtig nie meer dieselfde nie. Daar is amper geen diere meer nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper"Great place close to the Kruger gate if not staying in the park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Peace of Marloth"Mens raak deel van die natuur en rustigheid. Love dit daar!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ndlovu Rest"Can't describe it, it is just wonderful and so peaceful."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Rinkhals Athule House"Awesome to connect with nature and see the animals so close!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Tora Rona Hornbill"To much traffic and people looking for work."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Lily"Pragtige plek, perfek vir klein kindertjies om te geniet. Die Bos Atlantis is beslis 'n moet."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Oppidraai"Bied die wildtuin van naby en is heerlik ontspannend en beskik oor nodige geriewe vir noodgeval-aankope. Slaghuis goeie kwaliteit vleis!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Visarend's Roep"Marloth kort ’n supermark, soos bv. Spar. Die klein winkels is vreeslik duur, en mens wil nie met groot klomp kos reis nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shawu Bush Cottage"Die dier- en die voëllewe is baie mak en volop. Daarvan is daar 'n groot verskeidenheid."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Rhinos Rest"If you are looking for a bushveld breakaway Marloth Park ticks all of the boxes. Rules are in place to maintain the peace and tranquillity and must be adhered to for your benefit and the rest of the community."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4230 Impala"As die wildtuin vir jou te duur is, gaan gerus tuis iewers in Marlothpark! Ons was al by verskeie plekke wat regtig baie billik is met hul pryse - wat regtig bekostigbaar is. Ons is absoluut mal oor Marlothpark!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"It is an affordable place to stay."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Marlothpark het diep in ons harte gekruip!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Delagoadoring"Very peaceful and the best moment I liked the most was getting up in the morning with a giraffe only a few meters away from our doorstep."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Chip n Debs"Bly 'n rustige plek, net soms die harde musiek van mense in park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Marlothpark word uitstekend bestuur, voel baie veilig daar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kumba Lahlekile Nathi"Ek sal Marlothpark definitief aanbeveel as toeristebestemming. Die atmosfeer is rustig en die omgewing pragtig."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Walking Tall Private Bush Retreat"Marlothpark moet net hulle water en krag uitsorteer."