Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2019 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
515 on Warthog by the River"Baie lekker vir ontspanning."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Daar is baie rondlopers wat maklik in die ruigtes kan verdwyn. Dit kan 'n veiligheid risiko wees."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marlothi Safari Park"Baie naby aan Krokodilbrug wat toegang tot die Kruger gee."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Marloth het geen bekendstelling nodig nie en die bos bied die nodige lafenis vir mens se siel."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Veiligheid moet na gekyk word veral by hek-ingaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Walking Tall Private Bush Retreat"Die grondpaaie kort beslis aandag. Die paaie is baie verspoel en moeilik om met 'n gewone voertuig daar te ry."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Gerieflik naby die Krugerwildtuin."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kierieklapper River House"Ons was maar senuweeagtig oor die veiligheid, weens die alarm wat ons op aanvraag van die gashere saans moes aktiveer. Ons is net bekommerd dat mens op een of ander stadium daar ook deel van die misdaadstatistiek gaan word."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Escape @ Butterfly"'n Plek waar jy kan ontspan en die natuur geniet!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
515 on Warthog by the River"More attention must be given to border fencing."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bushbaby Haven"Komatipoort town is very close and the shops there are very well stocked for any long stays. Roads in Marloth still require a lot of repairs because of the heavy rain damage."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Phumangeni Marloth Park"Some of the roads could do with a scraper going over them."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shawu Bush Cottage"Gaan kuier - 'n netjies ligging. Goed tussen diere en naby aan die Krokodilrivier rivier. Ontspan met gasvryheid en geskenkies van eienaars. Baie dankie Carol en Mike!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Huisie"Baie vriendelik en lekker, maar bietjie duur."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger View Tree House"Roads in the North of Marloth have been severely damaged by recent heavy rains."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Wildgoose Self-catering Lodge"I love Marloth, but I am concerned about the criminal element which is creeping in."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Tortoise Shell"Wil net baie dankie sê vir die kliniek wat bygekom het. Dit kan in noodgevalle handig te pas kom."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4332 Soenie Street Hakuna Matata"Kan bietjie besig raak met tye - maar as jou verblyf reg is, sal jy dit skaars weet!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger KayaLakho"Reg in die bos. Ons hou nie van die voer van die wild nie. Dit kan erge gevolge hê. Ek dink die paaie moet as swak aangedui word. Selfs ons 4x4 Pajero het skade opgedoen. Dis nie jul kliënte se skuld nie, aangesien dit 'n munisipale gebied is! Ook elektriese drade is oopgespoel!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper"The security field office was a little rude, and we were not really helped or informed where the unit was or how to book in and what we needed on arrival."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Martys Place"Easy access to Kruger, nice facilities and the animals that pop past are awesome. Love Marloth."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
John and Noleen's Place"Goed geleë met alle fasiliteite wat 'n mens benodig."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kierieklapper River House"They need to have more attractions that cater for everyone even financially."