Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2019 reviews.
"Was op safari saam South Post gewees. Was weereens 'n awesome dag in die wildtuin. Baie diere, Groot 5 almal gesien. Wildtuin se personeel awesome gewees."
"Gaan vroeg om teleurstelling te voorkom, aangesien hulle net ’n sekere aantal besoekers toelaat per dag."
"Die tannies by die Marlothpark Winkelsentrum is nie te vriendelik nie, maar verder 100%."
"Beste plek om te wees. Indien jy buite die wildtuin bly, maak seker jy bespreek vooraf jou pre-booking permit om die Kruger in te gaan en wees al 30 minute vroeër by die hek. Naamlik half 6. Elke oggend was ons die vierde kar in die ry gewees. So sien jy ook eerste die diere in die pad. "
"Ons gunsteling is natuurlik die noorde. Pafuri area. Baie verkeer in die suide, wat dit soms moeilik maak, maar het baie lekker getoer deur die hele Wildtuin vir 4 dae. Rus vir jou siel."
"Met die langnaweekingang was dit baie lang rye en die personeel het nie die bane mooi aangewys nie. Slegs 1 personeellid was in die kantoor by Crocodile Bridge. Al ons papiere was vooraf voltooi maar die ingang het lank geneem. Hopelik sal dit verbeter. "
"Ons besoek die Wildtuin tien keer per jaar. Nou met corona was ons enigste opsie om in Marloth te bly. "
"Krokodilbrugpad opwaarts na Onder-Sabie is 'n lekker roete. Die hek was baie stil teenoor Malelane-hek waar ons die volgende dag in 'n lang ry moes wag."
"Ten spyte van die lockdown, was die wagte en personeel regtig vriendelik. Dit is baie lekker om so naby 2 hekke te kan wees om net vir paar uur in te gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"As jy lief is vir die natuur, wild en jy gee nie om oor die hitte nie, is Marloth die beste."
Marloth Park, Kruger National Park South
Njala Lodge"Besoek gereeld Marlothpark, ken dit baie goed fantastiese plek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Sukkelaars Paradys"Marloth is 'n besonderse wegbreek vir enige persoon. Die stilte en diere gee mens weer nuwe krag. As jy voel jy het 'n rus kansie nodig sou ek Marloth aanbeveel. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Ochre House"Ons was al 'n hele paar keer hier, het dit elke keer geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Vuurvliegie en Sonbesie"Die wilde diere dra soveel by tot die rustige bosatmosfeer! Hemel op aarde!"