Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2012 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Walking Tall Private Bush Retreat"Ek was net ’n bietjie bekommerd omdat daar so baie locals vrylik in Marlothpark rondloop."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Die verskeidenheid wild in Marloth Park is 'n bonus as mens nie die dag Kruger toe wil ry nie! Rustigheid en vrede is kos vir die siel."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Ek sal Marlothpark definitief aanbeveel as 'n vakansiebestemming."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudu's Rus"Almal is altyd so vriendelik vanaf die hekwag tot die mense in die winkelsentums."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kierieklapper River House"Die park is puik, baie diere, geen geraas, baie privaat."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Maroela Lodge & Spa"Ons bly gereeld in Marlothpark. Ons geniet die park. Alles is daar wat nodig is. Jy kan kies en keur tussen akkommodasie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Njala Lodge"Gaan in die winter, of maak seker eenheid het lugversorger. Baie muskiete, maar is 'n rustige, pragtige bestemming."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Vakantiehuis Thandiwe"Marlothpark is vir ons 'n heerlike kuierplek. Ons geniet die wildtuin-gevoel. Dis baie gerieflik en naby genoeg aan Komatipoort indien nodig."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Die grondpaaie is net baie sleg om rond te ry. Lae voertuie sal beslis nie deug nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Maningwe"Hulle kan dalk bouers se werksure beperk tot Vrydagmiddag. Bouers gedurende naweke verstoor die stilte en jaag die diere weg. Party bouers bly in die huise wat hulle besig is om te bou."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
951 Geelvis"Ongelukkig het te veel werkers ongemagtigde toegang tot Marlothpark."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Cottage"Met die reëls wat toegepas word het mens regtig stilte in die aand en is daar rus en vrede. Die winkeltjies voorsien ook al jou noodsaaklike behoeftes."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Lily"'n Heerlike bestemming waar jy heerlik kan ontspan en die wild bekyk."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"I love the vibe and cleanliness there. Everyone is friendly and the animals are my favourite."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Martys Place"Altyd ’n fees! Kan nooit wag om terug te kom nie!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
'NdaBushi"Friendly staff all around, wildlife is in good condition, our accommodation was top notch stuff. A special place to make special memories. Capture small moments that make a family trip great."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Baie kinder- en troeteldier-vriendelik. DIe slaghuis is baie netjies en die vleis is uitstekend. Baie goed."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Peperduur supermark. Neem alles wat jy nodig gaan kry saam."