Verified Reviews

Kruger National Park

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park

Rated 4.7 out of 5 based on 120 reviews.

Kruger National Park

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

"Die Krugerwildtuin is 'n stukkie hemel op aarde waar ons diere nog veilig is, hopelik vir vele jare nog."

Kruger National Park

SANParks Mopani Rest Camp

"Lots of buffaloes, elephants, giraffes, impalas and zebras."

Kruger National Park

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

"'n Pragtige plek om weg te breek en die diere te besigtig. "

Skukuza, Kruger National Park

SANParks Skukuza Rest Camp

"Hyenas loop in nagte in die kamp rond. Versigtig wees en nie alleen beweeg in aande."

Kruger National Park

Nthakeni Bush & River Cottages

"Die noorde is ongelooflik onderontwikkel, en daar is nie genoeg selfryroetes, behalwe die hoofpad nie."

Kruger National Park

SANParks Olifants Rest Camp

"Net jammer die museums was gesluit weens COVID! En sommige swembaddens oop en ander nie?"

Skukuza, Kruger National Park

SANParks Skukuza Rest Camp

"Waar hierdie kamp in "normale" tye altyd die besigste was gedurende die Julievakansie was dit hierdie keer baie rustig en nie so 'n vertrapping van gaste nie. Rye was meestal 3 of 4 mense lank."

Kruger National Park

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

"Party grondpaaie kan bietjie geskraap word, want na die reën kan ek sien dit het verspoel."

Skukuza, Kruger National Park

SANParks Skukuza Rest Camp

"Puik en wonderlik, sal vir enige ouderdomsgroep aanbeveel. Die Krugerwildtuin op sy beste."

Kruger National Park

Hippo's Haven

"Best travelled in summer, during winter the wind and most animals are not visible, besides that we had a great experience."

Kruger National Park

SANParks Tamboti Tented Camp

"The poachers are wiping out the rhino population and is hugely frustrating for our future heritage. A big big wake up call is needed. Corruption needs to be dealt with very assertively."

Kruger National Park

SANParks Satara Rest Camp

"The KNP wil always be a very special place for us to spend a holiday. We find that it is generally overpriced for what you get. The only advantage is that you are staying within the park. For the average South African citizen it is a steep price to pay, especially if you come as a family."

Kruger National Park

SANParks Punda Maria Rest Camp

"Die Kruger Wildtuin is 'n wonderlike bestemming. Daar is iets vir almal: wilde diere, pragtige ou bome, 'n groot verskeidenheid insekte, pragtige skoenlappers en voëls, asemrowende uitsigte oor berge en riviere asook die wonderlike geluide van die kampvuur."

Kruger National Park

SANParks Shingwedzi Rest Camp

"Gaan al 40 jaar na die Krugerpark. Voel elke keer asof dit die eerste keer is! Jy weet nooit wat wag vir jou om die volgende draai nie. Lekker."

Kruger National Park

SANParks Satara Rest Camp

"Teerpaaie groei toe, moet skoongemaak word."

Kruger National Park

SANParks Satara Rest Camp

"Maak jul ruskampe skoon."

Kruger National Park

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

"Die Wildtuin is fantasties - geriewe is mooi en skoon - 'n pluimpie vir SanParke se werknemers."

Kruger National Park

Hippo's Haven

"Die Wildtuin bly een van ons gewildste bestemmings. Ons was egter baie hartseer om te sien hoe die kampe tydens lockdown agteruit gegaan het. Dit was 'n gulde geleentheid om ook instandhouding te doen, want daar was geen gaste nie. Heinings val uitmekaar uit, toilette en badkamer se skuifslotte hang halfmas of is nie daar nie, tuine is onversorg. Daar is min te besing van dit was eens op 'n tyd ons vlagskip-bestemming vir oorsese toeriste was."

Kruger National Park

SANParks Mopani Rest Camp

"Die plek val uit mekaar uit, dit is 'n jammerte."

Kruger National Park

SANParks Satara Rest Camp

"Baie diere gesien. Asook leeus en renosters. Absoluut puik."

Kruger National Park

Hippo's Haven

"Got to see 3 of the big 5."

Kruger National Park

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp

"Braaigeriewe by die park vul die aande met braaivleisgeure. Dis salig gesellig. Baie wild is gesien. Slegs luiperd en jagluiperd het goed weggekruip. Dit was weer eens 'n belewenis. "

Skukuza, Kruger National Park

SANParks Skukuza Rest Camp

"Dink hulle kan optel met hulle kliëntediens. "

Kruger National Park

SANParks Lower Sabie Rest Camp

"Ons is mal oor die wildtuin."

Kruger National Park

SANParks Crocodile Bridge Rest Camp

"Friendly staff, the park is neat and clean at all the Camps. Keep up the good work."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers