Verified Reviews

Kruger National Park

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park

Rated 4.7 out of 5 based on 132 reviews.

Kruger National Park

SANParks Satara Rest Camp

"Baie diere gesien. Asook leeus en renosters. Absoluut puik."

Kruger National Park

Hippo's Haven

"Got to see 3 of the big 5."

Kruger National Park

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp

"Braaigeriewe by die park vul die aande met braaivleisgeure. Dis salig gesellig. Baie wild is gesien. Slegs luiperd en jagluiperd het goed weggekruip. Dit was weer eens 'n belewenis. "

Skukuza, Kruger National Park

SANParks Skukuza Rest Camp

"Dink hulle kan optel met hulle kliëntediens. "

Kruger National Park

SANParks Lower Sabie Rest Camp

"Ons is mal oor die wildtuin."

Kruger National Park

SANParks Crocodile Bridge Rest Camp

"Friendly staff, the park is neat and clean at all the Camps. Keep up the good work."

Kruger National Park

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp

"Sal beslis weer die KNP besoek."

Kruger National Park

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

"Beste plek op aarde vir vakansie as jy van diere hou."

Kruger National Park

SANParks Letaba Rest Camp

"Protected braai areas in the park at hideouts or viewing platforms would be a bonus."

Kruger National Park

SANParks Letaba Rest Camp

"Soos by al die kampe wat ons besoek het, is agteruitgang van geboue, badkamers en toerusting wat buitewerking is, 'n algemene gesig. Ape en bobbejane in die kampterrein is werklik 'n probleem. Kamptoerusting word beskadig, hulle is mak en aggressief en personeel ignoreer klagtes. Verder is ape 'n bedreiging vir voëllewe omdat alle eiers opgevreet word."

Kruger National Park

SANParks Satara Rest Camp

"Dis baie jammer dat agteruitgang van geboue, onder standaard badkamers, stukkende wasmasjiene, verstopte storte aan die orde van die dag is. "

Kruger National Park

SANParks Satara Rest Camp

"Die bosveld bly maar 'n lekker plek!"

Kruger National Park

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

"Unforgettable experience (with our own car). If you love to see wild animals in their own habitat, this is an absolute must."

Kruger National Park

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

"'n Absolute moet om te gaan besoek."

Kruger National Park

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

"The game viewing and bird spotting was outstanding."

Kruger National Park

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp

"Groot met verrassings om elke draai."

Kruger National Park

SANParks Malelane Rest Camp

"Super park om in die winter te besoek."

Kruger National Park

SANParks Olifants Rest Camp

"The park in itself is great."

Kruger National Park

SANParks Mopani Rest Camp

"Ek was laas as kind by die Nasionale Krugerwildtuin en dit was besonders gewees om ons Laeveld en wild so onversteurd te sien. Ons kinders het dit vreeslik geniet en ons was beïndruk deur die piekniekfasiliteite wat gasskottelbraais verhuur het. Wat 'n briljante plan! Ons sal beslis weer die moeite doen om 'n besoek af te lê en selfs nog langer bly om die diere te besigtig."

Kruger National Park

SANParks Satara Rest Camp

"Pragtige plek aaklige. Verblyf."

Kruger National Park

SANParks Maroela Camp

"Dankie vir so n paradys. Die gejaag en stres rol sommer van jou skouers af as jy deur die hek ry."

Skukuza, Kruger National Park

SANParks Skukuza Rest Camp

"The camp just needs small maintenance issues to be attended to. "

Kruger National Park

SANParks Tamboti Tented Camp

"Jy kan verlore raak in n ander wêreld, veral by van die piekniek plekke, word baie netjies in stand gehou en n moet om te besoek."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers