Geverifieerde Resensie

Kruger To Canyons

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger To Canyons bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1106 resensies.

Kruger tot Canyons

The Shoe Guest House

"Kruger na Canyons se besieningswaardighede is baie mooi."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Misty Mountain

"Pragtige deel van die wêreld. "

Sabie, Kruger Tot Canyons

Oom Gawie se Plek

"Pragtig! Mooi dorpie in die middel van die berge en plantasies. Lekker weer gehad oor Desember. Stadsmense wees net bewus dat winkels en restaurante vroeër toemaak as wat mens gewoond is. "

Graskop, Kruger Tot Canyons

Blue Swallow Chalets

"Graskop is 'n baie klein dorpie met sy eie karakter. Ons was ook baie bly om die reën en mis in dorp te gekry het. "

Graskop, Kruger Tot Canyons

Wild Forest Inn

"Mooi wëreld en vriendelike mense."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Thaba Tsweni Lodge

"Graskop is pragtig dorpie."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Lisbon Eco Lodge

"Goed geleë, naby baie besienswaardighede."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Havana Nights

"Goed geleë. Naby baie besienswaardighede. Selfs naby genoeg vir 'n daguitstappie na die Wildtuin."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Blue Swallow Chalets

"Graskop is the place to stay in order to view the tourist places in Mpumalanga. It is the center and heart of Mpumalanga tourist resort areas."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Sabie River Camp

"Baie mooi dorpie en alle geriewe wat nodig is."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Misty Mountain

"Goeie vakansiebestemming veral in Desember. Die weer is matig en die natuur is pragtig."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Graskop is 'n toeriste aantreklikheidsdorpie. Verskaf die nodige. Natuurlik 'n besoek aan Harries Pancake is sekerlik 'n moet. Straatverkopers is 'n bietjie oorbodig, maar is nie plaend nie."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Panorama Chalets

"Graskop is 'n lekker plek om weg te kom uit die stadsgewoel en die dorpie het baie besienswaardighede. "

Graskop, Kruger Tot Canyons

Kloofsig Holiday Cottages

"Defnitief 'n besoek werd. Ongelooflike mooi tonele om te besoek."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Graskop is ok. As jy nie opwinding soek nie. "

Graskop, Kruger Tot Canyons

Thaba Tsweni Lodge

"Graskop self is 'n dorpie naby aan ons harte veral vir die asemrowende natuurskoon rondom die dorpie. Dit was vir ons opmerklik dat jy GEEN bedelaars in en om Graskop aangetref het nie wat al klaar vir ons 'n GROOT pluspunt was - elke ou werk vir sy inkomste al is die bydrae baie klein. Ons het Harry's se pannekoeke daagliks geniet, ons het Abe se gasvryheid by die Glass House baie waardeer en die kos voorwaar uit die boonste rakke. Die big swing is vir ons ook n groot aantrekkingskrag en ons gaan jaarliks terug net om te kyk hoe die manhaftiges spring. Die dorpie is besonders skoon vir al in aggenome met al die toeriste wat daar daagliks deur beweeg. Ons waardeer die verkoopspunte wat gebou is by die verskeie toeriste aantrekkingspunte dit kom baie netjies voor en is 'n lus vir die oog. Ons hoop dat die toeristeraad ook so iets sal doen by Pelgrimsrus wat op die oomblik 'n seer oog is maar kultuur is wat naby aan elke Suid-Afrikaner se hart lê! Die kos in die Royal Hotel is nogsteeds van uitstaande gehalte en ondanks die plakkershutte wat as verkooppunte staan het ons Pelgrimsrus op 'n manier geniet net jammer vir die onooglike stalletjies! THABA TSWENI LODGE sal ons enige dag aanbeveel en onsself sal ook in die toekoms van die Lodge gebruik maak. Graskop sien ons beslis weer in die nabye toekoms!"

Graskop, Kruger Tot Canyons

Panorama Chalets

"Graskop is by verre die beste dorp t.o.v. ligging. Baie sentraal en selfs naby Krugerwildtuin. Ek sal beslis weer daar gaan oorbly."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Havana Nights

"Beautiful place for a vacation!"

Graskop, Kruger Tot Canyons

Panorama Chalets

"Graskop is 'n baie interessante plek en ons was al baie daar gewees. Die beste restaurant is die glas rondawel, nie seker oor die naam nie, maar die kos is ongelooflik lekker!"

Sabie, Kruger Tot Canyons

Sabie Star Chalets

"Sal sowaar weer en weer en weer in Sabie gaan kuier. Dis net die paaie wat aandag benodig."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Wild Forest Inn

"Baie jammer dat daar nou orals geld gevra word by die watervalle."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Dublin Guest Lodge

"Het daar skoolgegaan daarom het Sabie 'n spesiale plekkie in my hart."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Monia

"Graskop is a very beautiful area, not far from all the Mpumalanga attractions."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Blue Swallow Chalets

"Graskop is a nice place to be and experience the beauty of nature especially God's window, Mac Mac falls, Three Rondavels, Berlin Falls, Bourkes luck pot holes etc. And the weather is so amazing!"

Graskop, Kruger Tot Canyons

Beausa Chalets

"Volgende keer sal dit lekker wees as die omgewing nie heeltemaal toe is van die mis nie, maar... ons mag seker nie kla nie want die omgewing was vreeslik droog en hulle het die reën nodig!"

Sabie, Kruger Tot Canyons

Sabie River Camp

"Amazing. Sal Sabie definitief weer besoek."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang