Geverifieerde Resensie
Kruger To Canyons
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger To Canyons bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1106 resensies.
"Ek sal glad nie omgee om daar te kan gaan aftree nie. Dit is 'n pragtige plek, baie sentraal aan al die pragtige plekke om te sien soos die Kruger Wildtuin, God's window, Potholes, Pilgrimsrest en daar is so baie ander dinge om te doen, jy kan nie verveeld raak daar nie."
"Sabie is a quiet, peaceful town. If you are from noisy cities Sabie is the place to visit just to enjoy tranquillity. "
"Pragtige plek net jammer ons kon twee watervalle nie beskou nie, daar was nie water nie en ons kon ook nie God's window gaan sien nie want dit was vreeslik mistig, maar ons sal weer terug gaan om dit te sien."
"Sabie self is baie lekker, hoewel die paaie bietjie beter versorg kan word. En die Super Spar het niks nie. Die cafe op die hoek het een beter verskeidenheid."
"Kort net 'n slaghuis. Spar is die enigste plek waar jy kan vleis koop en sy pryse is baie duur."
"Graskop was the perfect destination as it was central to everything, e.g. Mac Mac falls, Mac Mac pools, God's window etc. "
"Wel, indien die gemeenskap en omgewing nie baie dringend hierdie ernstige probleme gaan aanspreek nie, gaan minder en minder toeriste Sabie besoek. Ek is baie seker dat daar wel ander toeriste-akkommodasiegeriewe is wat met dieselfde probleem sit."
"Even though the town seems run down from when I was there 10 years ago, it still has that small town feeling which we still enjoyed as a holiday destination away from the busy city."
"Met al die oorsese gaste raak Sabie bietjie duur en baie besig vir ons local SA burgers. Jy moet nou vir alles ingang betaal: Mac Mac Falls, Mac Mac Pools, God's Window, etc."
"Small place, most restaurants closed after six. Good starting place for the Panorama route."
"It is one of the most beautiful and peaceful places anyone could ever visit. Perfect for a weekend getaway."
"Graskop is centrally located close to all the interesting holiday destinations, eg. - Gods window, Burke's Potholes and all, it's a really quiet, safe place to be, and the food is nice."
"Dit het my en my man bygeval hoe skoon Graskop en Sabie was. Die inwoners van die 2 dorpe het beslis trots in hulle beeld aan die besoekers."
"Heerlike, rustige dorp met baie mooi watervalle om te sien. Natuurskoon is pragtig!"