Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6556 reviews.
"The whole coastline from Shelley Beach to Ramsgate is beautiful, with good beaches, pleasant atmosphere and plenty of shopping available."
"Six out of the 8 people in our family got sick due to the water (and we drank bottled water). We had to rush to emergency care twice in 2 days. Dr. said it was because of the dirty water."
"Alles wat jy in ’n plaaslike vakansieplek of plek weg van die huis af wil hê, kan jy by Umhlanga kry."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Giant's View Village"Dis eintlik die breëre Midlands wat maklik bereikbaar is vanaf Giants Castle."
"Die krokodilplaas is in 'n baie swak toestand en die diens was uiters swak van die personeel. Dit het voorgekom asof die persone by ontvangs besoekers ignoreer."
"Die mense is so vriendelik en Durban self is so skoon! Ushaka Marine World was die heel beste van ons trippie. Was so lekker om te supertube ─ almal was so beleefd en een groot familie. Ek sal beslis weer Durban toe en in Umhlanga bly, net nie by Shelbourne Lodge nie!"
"Pragtige strand. Baie om te doen vir die kinders asook vir volwassenes."
"Perfekte plek om te rus en vir die wat hou van visvang is dit 'n ideale plek."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Ascot Bush Lodge"Ons het net oornag. Die roete met GPS het ons deur die industriële gebied geneem wat ons onveilig laat voel het, dit was ook vuil met 'n baie slegte reuk."
"Die plek is maar vergete deur die wêreld. Ten minste is die strande nog mooi."
"Die strand is baie stil en sentraal geleë, die winkel op die strand was toe wat nie ideaal was nie, dalk oor ons buiteseisoen daar was."
"St. Lucia is nog een van die min dorpe in ons land wat baie netjies en skoon is."
"'n Pragtige plek met 'n pragtige en lekker swemstrand. Fantasties vir duik en snorkel en die strand is pragtig skoon."
"Dit is vir seker ’n toeristebestemming. Alles wat mens nodig het is daar. Skoon plaveisel om op te draf in die oggende, verskeie resturante net ’n paar minute se stap op die strand weg."
"Baie lekker vakansiebestemming. Het die see en wildkyk op een plek. Baie om te doen en kan lekker in die dorp rondstap en restaurante besoek."