Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6633 resensies.
"Wonderful to not have to experience loadshedding every day. Fantastic home away from home."
"The Ballito surf school was a stand-out and restaurants are amazing - must try the bunny chow and even the durbs pizza."
"Ons was nie in Port Edward self nie, maar die strand by Leisure Bay was baie skoon en lekker, ons was ook by Beaver Creek koffieplaas en Mac Bananas."
"Ek was aangenaam verras met die dorpie. Het tevore slegs die waterval gaan sien. Veral die ouer deel is pragtig en boomryk met outydse huisies. Dat daar baie gebeur in die dorpie, is duidelik, te oordeel aan kennisgewingborde en motors by sale op 'n Donderdagmôre. Die mense, ook in die winkels, is vriendelik en behulpsaam. Die Midlands Meander is ook vinnig bereikbaar hiervandaan."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Otters Den Self-catering Cottages"Definitely worthwhile accommodation option."
"Ons het nie veel van Howick uit 'n toeriste-oogpunt gesien nie, maar ek was by ongevalle in die hospitaal en het uitsonderlike diens ontvang."
"Sal nie sommer in Port Shepstone vakansie gaan hou nie. Was net daar vir die "Sheppie Ladies Golf Festival". Ons geniet die gholfbaan en is volgende jaar weer daar!"
Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal
Ollivanders Estate"Sjoe, die mense ry roekeloos op daardie nou teerpad, verbysteek op die vol witlyn blyk normaal te wees. Dit sal sleg lyk as daar eendag 'n kop-aan-kop ongeluk daar moet gebeur."
"Mooiste herinneringe daar en rustige strande. Baie om te doen in die omgewing."
"Baie oulike omgewing, beste is sekuriteit op die strand. Strand word elke dag skoongemaak. Heerlike mark by Illovo Kwekery oor naweke met restaurant by kwekery wat heerlike etes aanbied. Het vroeg Saterdagoggend die Springbokke-wedstryd by die Kwekery se restaurant gekyk met 'n baie goeie vibe."