Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6696 reviews.
"Fantastiese dorp, nie te besig nie, maar dit het alles wat jy kan nodig hê. My absolute gunstelingplek by die see."
Champagne Castle, KwaZulu-Natal
Pumula Central Drakensberg"Nie veel vir jong kinders om te doen nie."
"Konstante toevloei van vakansiegangers sal bydra om Scottburgh die nodige finansiële ondersteuning te gee."
"Bazley Heights, was redelik stil. Geen vertrapping deur ander mense nie. Ons het op geen oomblik onveilig gevoel nie."
"Daar was by sekere strande die riool probleem, maar het dit geniet om van strant tot strant te ry en by 'n hele paar lekker familie plekke geëet en gekuier."
"Poor infrastructure in Port Shepstone but the house was totally self sufficient and was not affected by any load-shedding or water shortage."
"Richardsbaai het nie 'n ideale swemstrand nie. Dit is 'n lekker area vir visvang, en bied 'n lekker waterfrontuitsig vanaf die klompie restaurante in die area. Die bewoners is opmerkend vriendelik en daar is interessante aansigte op die erosie-verwoeste duine al langs die strand af."
"Ons vermy Margate CBD. Persoonlike gevoel. Baie ander puik winkelsentrums in onmiddelike omgewing wat alles bied."
"A bit far if you want to tour Durban, like the Harbour or stadium. Otherwise for relaxing it's the best."
"Stay in Durban was good. Despite the fact that planned accommodation did not work out."
"The taxi drivers here in Durban are on a next level. They drive as if they have extra lives and do not have consideration for anyone else. Reflects directly on our failing justice system. Beaches are dirty."
"Ons het meestal St Michael's toe gegaan want Uvongo was oorstroom, maar dit was eintlik nader."
"Die besighede kry swaar. Baie het reeds toegemaak. Geen aktiwiteite vir kleuters/kinders soos in die verlede nie."