Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6665 reviews.
"Die Saterdagoggend vlooimark was die beste wat ons in 'n lank tyd besoek het. Sal dit aanbeveel."
"Dit is 'n baie skoon area, veral die stande, en 'n baie rustige area, weg van geraas."
"Ramsgate is 'n baie lekker plek om vakansie te hou. Lekker klein en nie so besig soos Margate nie."
Champagne Valley, KwaZulu-Natal
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Absolutely magnificent. The scenery is amazing."
"Goed geleë en kry baie besoekers deur vakansie. Wil net meer goeie eetplekke soek in dorp."
"Pragtige dorpie aan die voet van die Drakensberg. Dis asof tyd daar stilstaan. 'n Paradys vir stappers, voëlkykers en fietsryers. Ek wil weer gaan as ons meer tyd het om alles rustig te beleef."
"Mooirivier is 'n pragtige plek maar die munisipaliteit sal iets moet doen omtrent die strate."
"A little peace of heaven. So much to see and do while escaping from life's hectic demands."
"Baie goed geleë en pragtige strande met veilige swemplek. Baie oulike restaurante in die dorp."
Champagne Valley, KwaZulu-Natal
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Dit is die mooiste vallei in die wêreld. 'n Skoonheid wat jy nie kan beskryf nie. Eet by die plaaslike koffiewinkel, gesels met die plaaslike mense, leer die vallei ken. Dis enig in sy soort en as dit in jou bloed is, kom jy terug en terug. "