Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 6670 reviews.

Winklespruit, KwaZulu-Natal

8 Eden Sands

"Wonderlike plek, als is gerieflik naby."

Marina Beach, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2516

"This was the perfect beach for us as a family, seeing as everything is close by. Well sought out beach!"

Sodwana Bay, KwaZulu-Natal

Mseni Beach Lodge

"Dit was kleiner as wat ek verwag het. Nie 'n slegte ding nie. Wens net mens kon veiliger gevoel het. Ek moes die lug uit my bande blaas om op die strand te ry, maar toe ek die bande wou opblaas is daar net een plek om dit te doen en hulle kon ook nie help nie. Is net vertel die lug is op en dat ek Mbazwana toe sal moet ry. Nie iets wat ek graag wou doen met pap wiele. Sou gedink het hulle sou in hierdie opsig beter voorbereid gewees het."

Ramsgate, KwaZulu-Natal

Ramsgate Guest House

"Ons het dit baie geniet om daar rond te ry en veral die "Waffle House" te besoek. Dis 'n baie mooi plek."

Gillitts, KwaZulu-Natal

York House B&B

"Goed geleë langs "1000 hills" vir toeriste toeganklikheid."

Vryheid, KwaZulu-Natal

Clouds End Bush Lodge

"My passie is om kerk geboue af te neem was met vriendelikheid en passie by almal ontvang!"

Sodwana Bay, KwaZulu-Natal

Mseni Beach Lodge

"Dankie vir die vriendelike ontvangs. "

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Gerda's Place

"Ons was basies op 'n voëlkyk vakansie en die bos en omgewing het 100% voldoen aan ons verwagtinge. "

Ramsgate, KwaZulu-Natal

The Beachfront Unit 2

"Soos met die grootste gedeelte van die Suidkus kry mens maar die idee dat die omgewing slordig is en dat dienslewering nie goed is nie. Daar is egter baie dinge in die omgewing om te doen, en die plaaslike voedselwinkels het alles wat mens nodig het en diens is baie vriendelik - veral by die plaaslike Spar. Die talle eetplekke bied heerlike afwisseling, maar mens moet in gedagte hou dat dit baie meer 'laid back' as in die groot stede is en dat jy nie haastig moet wees as jy gaan eet nie."

Ramsgate, KwaZulu-Natal

Ipanema 6

"Lekker omgewing en 'n lekker strand."

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Leopard Corner Lodge

"Excellent. Did some whale watching, hippo watching and crocodile watching."

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Ocean View Nature Lodge

"Pragtige dorp. Vriendelike mense. Waarde vir geld!"

Howick, KwaZulu-Natal

Biggy Best Cottages

"Heerlik gekuier by Delishdish restaurant wat aanbeveel was deur die gastehuis."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

L'Escalier 206

"Will always be an excellent place to have an holiday."

Berea, KwaZulu-Natal

Terebinte

"Sentraal genoeg om toegang te bied tot alles wat vir 'n stad/seevakansie saakmaak."

Dundee, KwaZulu-Natal

Tranquil Guest House

"Talana museum is uitstekend."

Zimbali Estate, KwaZulu-Natal

13 Yellow Wood

"Amazing place, well secured and a lot of fun activities "

Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal

Witsieshoek Mountain Lodge

"A little-known resort, ideal for both serious and occasional hikers. Many photo opportunities"

Umdloti, KwaZulu-Natal

Sands Beach Breaks Umdloti

"Die munisipaliteit het alle visvang op die strand verbied vir die meerderheid van die dag. Daar is net twee ure in die vroeë oggend en twee ure in die laat middag wat mens mag visvang."

Vryheid, KwaZulu-Natal

Clouds End Bush Lodge

"Pragtige natuurskoon, naby aan Bloedrivier en soortgelyke geskiedkundige monumente. "

Morningside, KwaZulu-Natal

Sommersby Bed & Breakfast

"It is a very friendly and peaceful area."

St Lucia, KwaZulu-Natal

Flamboyant Holiday Flats

"Enige natuurliefhebber se droom plek."

Page
Page 215 - Showing 6421 to 6450
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers