Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6670 reviews.
"Goed geleë en kry baie besoekers deur vakansie. Wil net meer goeie eetplekke soek in dorp."
"Pragtige dorpie aan die voet van die Drakensberg. Dis asof tyd daar stilstaan. 'n Paradys vir stappers, voëlkykers en fietsryers. Ek wil weer gaan as ons meer tyd het om alles rustig te beleef."
"Mooirivier is 'n pragtige plek maar die munisipaliteit sal iets moet doen omtrent die strate."
"A little peace of heaven. So much to see and do while escaping from life's hectic demands."
"Baie goed geleë en pragtige strande met veilige swemplek. Baie oulike restaurante in die dorp."
"Small town with a friendly atmosphere - a super well stocked Spar and lots of friendly places to relax, have a good meal and drinks."
"Net mooi en pragtige plekke waar jy gaan. Nes jy dink dit kan nie mooier nie dan verras die volgende draai jou. Dankie "Lekkerslaap". Dit was vir ons `n naweek om te onthou."