Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6556 reviews.
"Umhlanga is 'n baie lekker bestemming met genoeg om te doen vir die hele familie. Son, see en die Gateway-winkelsentrum het alles en nog meer. "
"Baie lekker, veilige vakansieplek. En Cape Vidal is 'n moet as jy in St Lucia is."
"Nog steeds mooi strande en baie vriendelike mense. Boemelaars maar teenwoordig soos orals in SA. Mens voel welkom in Amanzimtoti. "
"Is nie meer so netjies as wat ek gewoond was nie. Het voorheen baie vakansietyd hier deurgebring en dit lyk nie meer dieselfde, wat baie jammer is."
"Dit is die ideale plek vir ’n gesin en ’n wegbreekvakansie. Daar is baie om te doen en dit is loopafstand. Alle nodige winkels is beskikbaar."
"Baie lekker plek om vakansie te hou, kon ons seuntjie veilig op die strand besig hou."
"A lot of road works in and around Durban, which makes it so hard to get around."