Verified Reviews

Lamberts Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lamberts Bay

Rated 4.3 out of 5 based on 1008 reviews.

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Vriendelike inwoners asook behulpsame besigheidspersoneel. Lekker eetplekke. Dis 'n veilige dorp. Heerlike vars vis te koop. Moeite werd om dié dorp te besoek."

Lamberts Bay

Aan't See House and Apartment

"Lovely small town. Not noisy at all. Friendly restaurants and staff."

Lamberts Bay

Lekke Ekke

"Lekker plek om te gaan eet en kuier."

Lamberts Bay

Lekke Ekke

"Ons eerste keer in Lambertsbaai gewees en ons beplan om weer daar oor te bly - baie mooi dorpie."

Lamberts Bay

Vannewes

"Baie lekker plek on 'n asemrowende kuier te hê. "

Lamberts Bay

Aan't See House and Apartment

"Die ou mooi Weskusdorpie met sy gasvrye mense het toeriste bitter nodig in die moeilike tye. Gaan geniet n wegbreek van alle stres en gaan kuier daar."

Lamberts Bay

Sir Lambert's Guest House

"Lambertsbaai is 'n pragtige dorpie. Baie vriendelike mense. Die see is waar my hart lê. Ek kom beslis weer Lamertsbaai besoek."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Dit is 'n plek om te besoek. "

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Baie mooi plek en stil en rustig."

Lamberts Bay

Aan't See House and Apartment

"Pragtige dorpie, was baie stil."

Lamberts Bay

Seemeeu

"Was gelukkig daar toe snoeke loop en kon daardie heerlike snoek geniet."

Lamberts Bay

Sonvanger

"Die ideale plek as jy wil wegkom van die besige stadslewe. Die rustigheid is net wat mens nodig het om weer te herlaai. Sal definitief weer terugkom."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Dis 'n pragtige wissersdorpie met sy vriendlike mense, sal enige dag weer gaan vir 'n kuiertjie en vir my was dit 100% veilig."

Lamberts Bay

Arendzicht

"Mooi strande, goeie surfspot (JoJo's) en goeie verskeidenheid restaurante. Ons maak weer so."

Lamberts Bay

Seester Accommodation

"Ons het Bird Island baie geniet! Ek sal dit definitief aanbeveel."

Lamberts Bay

Lamberts Bay Hotel

"Mooi kusdorp. Interessant was die hoeveelheid bote wat by hawe in is, die snoek het gebyt."

Lamberts Bay

Lambert's Bay Seafront

"Sal altyd teruggaan."

Lamberts Bay

Raston Guest House

"Kan maar die dorpie mis."

Lamberts Bay

Aan't See House and Apartment

"Eet by ad Hatter, daar is nie iets beter nie. Hulle het ook Rooibos Stokkies Tee. Kuier lank, want dit word net lekkerder."

Lamberts Bay

Ouma See

"Smouse is baie voorbarig en lastig."

Lamberts Bay

Xamarin Guest Farm

"Besoek gerus Jackal Creek Saloon."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Ek hou net nie van die glas en gemors tussen die rotse, asook die graffiti op die rotse nie. Vandat ek klein was tot nou, 35 jaar later, is dit jammer om te sien hoe die Weskus agteruitgaan. Maar dis nogsteeds ’n kwaai plek."

Lamberts Bay

Albatross No. 6

"Baie baie vissermanne! Mooi voëls by die Bird Island."

Lamberts Bay

Lamberts Bay Hotel

"Great restaurants."

Lamberts Bay

Abalone Self-Catering

"Lambertsbaai is 'n pragtige, rustige dorp."

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Besonderse wegbreek!"

Lamberts Bay

Seemeeu

"Dis ons plek daardie."

Lamberts Bay

Branders Accommodation

"Lekker rustige plek."

Lamberts Bay

West Coast Eagle's Nest

"Baie lekker vakansiedorp. Sal weer kom."

Lamberts Bay

96 Strand Beach House

"Verskriklike mooi plekkie."

Page
Page 15 - Showing 421 to 450
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers