Verified Reviews
Lamberts Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lamberts Bay
Rated 4.3 out of 5 based on 1008 reviews.
"Oulik en rustig! Almal is ongelooflik vriendelik! Maak gerus 'n draai by Alle Dingen - puik diens en heerlike kos!"
"Did not feel very safe around the harbour area. Many unemployed people trying to sell their fish while we were just trying to enjoy the scenery. Quite a bit of rubbish around the view points."
"Jammer om te sien hoe die pragtige kusdorp verval en agteruitgaan. Diefstal bleik ’n probleem te raak in die area. Sal jammer wees as daar ’n negatiewe gevoel ontwikkel oor persoonlike veiligheid."
"Te veel ongewenste persone wat in die nag rondsluip en polisie kan definitief meer patrolie doen in nag."
"Isabella's restaurant at the harbour is the best place to eat at. Worth every cent. Good helpings and very fresh fish. Friendly staff. Bird island is a must, the Cape Nature staff are knowledgeable and friendly."
"Het nie juis geweet wat om te verwag nie. Die omgewing is fantasties. Dorpie was nie heeltemal wat ons verwag het nie. Maar wat jy nodig het is daar."
"Die straathandelaars is net nagmerrie. Hulle skree vir 'n mens van die straat af."
"Baie lekke dorpie. Rustig. Jy word nie gepla nie. Ek soek weer 'n plekkie by julle."
"Klein hawedorpie aan die Weskus wat 'n besoek werd is. Bird Island is 'n moet sien."
"It's underrated and a bit off the beaten track. Other than seafood and gannets, not really much else to see and do."