Geverifieerde Resensie
Langebaan
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 624 resensies.
"Very chilled place with great vibes. Friendly people and awesome beachfront restaurants."
"Langebaan bied baie opsies soos eetplekke, shopping en vermaaklikheid. Hou van die strand by Mykonos."
"Langebaan has our heart and we always go back when we get the chance! 5 stars for sure."
"The ideal destination for people with a love for the ocean and water sports."
"Our stay was out of season. I do think in season will be a nightmare due to the traffic, therefore pick your times for staying over carefully."
"Langebaan is 'n goeie naweek wegkom dorpie met restaurante om van te kies en te keur met lekker strande om te baljaar."
"'n Besoek aan SANParke se WesKus Nasionale Park is die moeite werd. Wonderlike natuurtonele en gee jou 'n goeie idee van die strandmeer."
"Langebaan is 'n great wegbreek dorp waar mens kan kop skoonmaak, vergeet van al die dinge wat jou jaag en net die mooi omgewing waardeer."