Verified Reviews
Langebaan
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Langebaan
Rated 4.6 out of 5 based on 624 reviews.
"Ons was 28 jaar gelede in Langebaan met ons wittebrood. Dit was heerlik om die area nou weer te kon besoek. Die dorp het behoorlik uitgebrei en is nou 'n baie gewilde toeristebestemming."
"Beautiful plek, heerlike eetplekke, lekker Desember-gees! Wil sommer daar aftree. Sterkte met wat julle moet bereik."
"Langebaan is definitely the place to go for any breakaway. Lots to do and see, and friendly people."
"Great place to be, with friendly people, and great eating places."
"Desembervakansie is altyd 'n besige tyd in Langebaan, so parkeerplek naby die strandmeer is maar altyd 'n probleem. Die winkelsentrum is goed geleë."
"Langebaan bied verskeidenheid plekke aan. Veral kosplekke. Gee Rocxi's n probeer, dis lekker kos en atmosfeer. Daar is genoeg winkels en 'n Caltex plus 'n karwasplek."
"Such an amazing part of the world. I'll certainly be travelling back there with my family."