Verified Reviews
Langebaan
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Langebaan
Rated 4.6 out of 5 based on 1235 reviews.
"Daar was 'n fees gewees die naweek wat ons daar was maar was baie swak geadverteer. Dink hulle kan regtig daaraan werk. Verder is dit een awesome dorp."
"It was however quite cool in the evening, but otherwise, enough shops available and more than one could think to see in and around Langebaan."
"Pragtige deel van Langebaan. Mooi en veilige strand. Veilig om daar te stap, selfs in die aand."
"Strand langs die meer heerlik. Die maklike toegang tot die Weskuspark maak die dorp 'n baie gerieflike oornagplek. "
"Jammer dat ek net 'n naweek in Langebaan spandeer het. Sal definitief teruggaan."
"Langebaan is 'n pragtige en rustige plekkie. Die mense natuurlik ook baie vriendelik en baie gaaf. Ek sal enige tyd in Langebaan gaan bly."
"Isolated town - you need to want surfing or do other water sports to truly enjoy it. The golf course looks good though. "
"Langebaan is 'n fantastiese vakansiebestemming met top eetplekke en lieflike strande langs die meer."
"Langebaan is baie lekker vir enige iemand, gesinne met klein kinders of groter kinders of geen kinders. Swem in die strandmeer is ook baie lekker want dit is vlak en daar is geen golwe en min strome. Ons het middagete gehad by die hawe in Langebaan wat ook baie lekker was, van die beste Hake en Chips wat ek nog gehad het. En beste van als dit is maar net 2 ure se ry van my huis af!"
"Langebaan is a great, a stunning place you can visit at any time of the year!"
"Ons is nie baie lief vir Langebaan nie. Vir 'n dag of so, maar nie vir vakansie nie."