Verified Reviews

Limpopo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo

Rated 4.3 out of 5 based on 2256 reviews.

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Hele dorp het baie agteruit gegaan in die laaste paar jaar. Toestand van pad-oppervlakte is betreurenswaardig en uiters gevaarlik vir voertuie. Dorp is nie meer die vriendelike, veilige plek van voorheen nie."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Leeupoort Boshuis

"Rustige omgewing met pragtige natuurlewe."

Mookgopong, Limpopo

Witgatboom Boskamp

"Heerlike area om in te kuier, veral in wintermaande."

Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Tiru Lodge

"Absolutely beautiful reserve, plenty of wildlife, fantastic entertainment area and well-stocked farm shop."

Bela-Bela, Limpopo

Meloding Guest House

"Bela-Bela a place that is full of life and a lot of outdoor activities."

Mookgopong, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Lekker Bosveld-area!"

Mookgopong, Limpopo

Die Boer en Die Belg

"Soos baie paaie in ons land is daar net baie slaggate. Gelukkig net so 20 km wat die pad sleg is."

Bela-Bela, Limpopo

Buyskop Lodge, Conference and Spa

"It was my first time traveling to Bela-Bela, I did enjoy the place."

Magoebaskloof, Limpopo

Hardlines

"Small town, with a lot of beautiful views and hiking trails. Perfect getaway place."

Magoebaskloof, Limpopo

Viewpoint Estate

"Een van die mooiste plekke in die land."

Vaalwater, Limpopo

Mashudu Private Game Lodge

"Ons gaan eet graag in Vaalwater. Daar is oulike eetplekke."

Louis Trichardt, Limpopo

139 on Munnik Guest House

"Die land van melk en heuning."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Enigste rede waarom ek moes dorp toe ry was om visgery te koop. Sou lekker gewees het as dit by die oord se winkel beskikbaar was."

Bela-Bela, Limpopo

Geelhout Guesthouse

"I had fun with my wife."

Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Tiru Lodge

"Pragtige omgewing. Goeie veldbestuur word toe gepas. Diere in puik toestand."

Bela-Bela, Limpopo

De Kunst Huisje

"Die dorp het ongelooflik versleg i.t.v. infrastruktuur. Die omliggende dele is goed."

Vaalwater, Limpopo

Groendraai River Cottages

"Die dorpie is bietjie verwaarloos, maar daar is als wat mens nodig het soos 'n Spar en klerewinkels."

Louis Trichardt, Limpopo

Red Roof Gastehuis

"Soos alle kleiner Suid Afrikaanse dorpe is die tekens van munisipale agteruitgang duidelik sigbaar. Daar is geweldig baie slaggate en dit was duidelik dat die gastehuis sy eie watervoorsiening moet doen. Die omgewing vergoed egter tot n mate hiervoor."

Modimolle, Limpopo

RusteVinde Gasteplaas

"Was daar vir gholf, nie regtig tyd gehad vir sightseeing nie, maar ek verneem daar is verskeie wildsplase in die omgewing vir diere kyk en van die stad wegbreek, Modimolle is klipgooi van Pretoria af eintlik."

Bela-Bela, Limpopo

Geelhout Guesthouse

"Very quite area and has number of game farms for relaxation. I will definitely visit again. "

Tzaneen, Limpopo

The Stables

"Pragtige omgewing met heerlike kuiermense."

Vaalwater, Limpopo

Groendraai River Cottages

"Roads are great and not far off from the main cities. Great place to get some air and clear your mind."

Groblersdal, Limpopo

Rhenosterkop Kamp

"Baie lekker area vir vakansie."

Page
Page 20 - Showing 571 to 600
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers