Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2265 resensies.

Bela-Bela, Limpopo

Geelhout Guesthouse

"Friendly and quiet city."

Magoebaskloof, Limpopo

Forest View Cabins

"Die area is pragtig. Van die besienswaardighede is wel toe, of nie so maklik om by uit te kom nie. Maar as jy bietjie navorsing doen en voor die tyd bel en reel sal jy vind wat jy nodig het. Besienswaardighede is ook redelik ver uit mekaar, en ver van die spesifieke verblyf af so ons het redelik gery."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"To much potholes not a nice road to travel on."

Polokwane, Limpopo

Eskulaap Hotel

"Daar is baie om te doen en alle plekke is beskikbaar."

Mookgopong, Limpopo

Thaba Tholo Game Farm

"Die dorp self het nuwe ontwikkeling en inkopiewinkels het alles wat toeriste sou benodig. Ongelukkig is die omliggende grondpaaie beter onderhou as die munisipale teerpaaie en is daar baie verwaarloosde infrastruktuur wat 'n mens afskrik."

Tom Burke, Limpopo

Bua Nnete Game Lodge

"Oulike plekkie vir heerlike uitskopkuiers!"

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

LaPumba

"Rustige dorpie waar 'n mens kan ontspan en die natuur en diere volkome kan geniet."

Tom Burke, Limpopo

Buffalo Thorn Safari Lodge

"Daar is 'n koöperasie waar mens brandstof kan ingooi en basiese benodigdhede kan koop sou mens iets vergeet het, soos ons wat ons tandeborsels vergeet het."

Magoebaskloof, Limpopo

Kaltenbach Cottages

"Definitief iets vir die bucket list."

Limpopo

Wia-Kyla Accommodation

"Waterberge is pragtig, seker meer om te sien op pad Musina toe as mens net veilig gevoel het."

Vaalwater, Limpopo

Litoro Safari Lodge

"Ons sou net graag meer aktiwiteite in die area wou sien. Ons het Saterdag 4 ure rondgery, seker 20 websites besoek en seker 10 plekke gebel vir 'n game drive, maar ongelukkig offer niemand dagbesoeker-gamedrives nie, wat so bietjie van 'n teleurstelling was aangesien mens bos toe gaan om diere te sien. Daar is talle lodges in die area, maar niemand offer 'n game drive indien jy nie by hulle slaap nie."

Mokopane, Limpopo

Hoeka Toeka Guest House

"Mokopane is a nice place."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Wharthog Corner Leeupoort

"Fantasties, so na aan die natuur en die rus en vrede is hemel op aarde."

Bela-Bela, Limpopo

Geelhout Guesthouse

"I did enjoy myself and will come back again."

Magoebaskloof, Limpopo

Lakeview Cottages

"Definitief die moeite werd. Padstalletjies is teleurstellend en pryse is te duur van die beperkte artikels wat beskikbaar is. Debengeni-waterval is 'n hoogtepunt."

Magoebaskloof, Limpopo

Lakeview Cottages

"Haenertsburg is 'n oulike dorpie en eetplekke bied waarde vir geld."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

LaPumba

"Indien jy Leeupoort een keer besoek, sal jy beslis weer terugkeer."

Magoebaskloof, Limpopo

Viewpoint Estate

"It is a lovely green area and the service at restaurants was great. Not much to do with your pet, but we enjoyed our stay."

Thabazimbi, Limpopo

SANParks Bontle Rest Camp

"Mooi dorp in die bosveld om te besoek."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Savanna

"Leeupoort Vakansie dorp is 'n juweel. Baie vriendelike en gasvrye mense teëgekom."

Vaalwater, Limpopo

Dunroamin Safaris

"Hierdie was ons eerste kuier in die Vaalwater-area, maar van wat ons gesien en ervaar het, was ons baie gelukkig."

Mookgopong, Limpopo

Ranelra Accommodation

"Rustige dorpie met al die nodige winkels beskikbaar."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Hele dorp het baie agteruit gegaan in die laaste paar jaar. Toestand van pad-oppervlakte is betreurenswaardig en uiters gevaarlik vir voertuie. Dorp is nie meer die vriendelike, veilige plek van voorheen nie."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Leeupoort Boshuis

"Rustige omgewing met pragtige natuurlewe."

Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang