Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 2265 reviews.
"It is very beautiful - but I don't know enough about it to comment - spectacular views."
"Vaalwater is 'n piepklein dorpie waar daar nie veel aangaan nie. Interessant om deur te ry."
"Die dorp self is 'n nes van vieslike gemors. Die oorde baie lekker, maar die pad na die bronne is vol slaggate!"
"There are lots of cool new spots opening up and the locals are friendly. We love the place!"
"If you love travelling in between mountains, trees, water, with outdoor trails, farm stalls, and traveling the sometimes rough unexplored off road trails between mountains and green forests, with occasional mist and rain you need to visit this place."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Ons Wegkruip Plekkie"Alhoewel Leeupoort 'n baie lekker bestelling is, is dit meer van 'n gemeenskap as 'n toeristebestemming"
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Mabalingwe Itaga 619"Paaie was bietjie 'n uitdaging weens die baie reën, verder geen klagtes."
"As jy net wil oornag en die opvoedkundige sessie bywoon kan ek dit aanbeveel. Verder kan jy net braai en swem. Daar is geen verdere aktiwiteite om te doen nie."
"Hou van die plekkie. Hier grootgeword. Naby vir benodighede as jy moet ry."
"Vaalwater is 'n klein dorpie maar daar is baie besienswaardighede! Beslis die moeite werd om daar te gaan bly in 'n mooi lodge."
"Love die klein dorpie, het alles naby en altyd lieflike wild en natuurskoon."
"Marekele Nasionale Park net om die draai van Laura Wildlife. Baie mooi natuur met klomp berge en bosse."