Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2160 resensies.
Elisma O. - 7th July 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Lekker plek.
Elritha V. - 6th July 2018
staying in Marble Hall, Limpopo
Die woonbuurte is baie mooi netjies en goed versorg. Dit wil voorkom asof die inwoners moeite met die voorkoms van hul dorp maak.
Judith V. - 4th July 2018
staying in Naboomspruit, Limpopo
Convenient for travelling from Polokwane and Gauteng.
Michelle G. - 4th July 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Zwakala Brewery en die vriendelike mense in die dorp was 'n hoogte punt.
Nuzaan H. - 4th July 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
The road to the accommodation was crazy, full of bumps and sand.
Rene H. - 2nd July 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Debegeni watervalle besoek is 'n moet!
Antoinette J. - 2nd July 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Nog altyd lief vir Warmbad en omgewing veral die Waterberge bosveld.
Willemien V. - 1st July 2018
staying in Hoedspruit, Limpopo
Sleepers Pub en Grill was 'n heerlike restaurant om te gaan eet. 'n Mooi dorp met heelwat omliggende besienswaardighede om te besoek.
Marlise V. - 30th June 2018
staying in Louis Trichardt, Limpopo
Aanwysings in die dorp nie reisiger vriendelik nie.
Mark B. - 30th June 2018
staying in Lephalale (Ellisras), Limpopo
Not much to do in terms of public game reserves. They are all very run down.
Lida E. - 27th June 2018
staying in Hoedspruit, Limpopo
Dit was ons eerste besoek aan Hoedspruit en het dit baie geniet. Die mense met wie ons gepraat het was baie vriendelik en die restaurante waar ons aandete en ontbyt geniet het was albei puik.
Christo B. - 27th June 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Baie oulik. Baie eetplekkies.
Theuns S. - 26th June 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
'n Moet vir enigiemand.
Hesti G. - 26th June 2018
staying in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Aan te beveel vir enige iemand wat na aan die natuur wil wees Dankie.
Stella F. - 25th June 2018
staying in Hoedspruit, Limpopo
Daar is 'n inkopiesentrum op jou voordeur wat dit baie gerieflik maak. Genoeg besienswaardighede om te besoek.
Michelle K. - 25th June 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Vakansiedorp met baie om te doen in die omgewing en nie te ver van Gauteng nie.
Aletta B. - 24th June 2018
staying in Louis Trichardt, Limpopo
Klein slaghuisie, Dop en Tjop het heerlike vleis. Die lekkerste kaasworsies wat ek nog geëet het.
Ferdi E. - 23rd June 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Plattelandse dorpie soos baie ander in die land, maar mooi geleë in die bosveld met talle verblyfopsies in en rondom die plek vir besoekers. Die dorp bied meeste geriewe wat mense nodig het, maar is bietjie deurmekaar uitgelê en kan skoner wees, laasgenoemde soos ook baie ander in ons land.
Thea R. - 21st June 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Klimaat en ligging heel gunstig vir besoekers vanaf die Oos-Rand.
Barend D. - 20th June 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Maak 'n draai by 'n winkeltjie, die Koffiekan. Hulle verkoop die grootste koppies koffie wat enige iemand al in hulle lewens gesien het.
Antoinette C. - 19th June 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Klein dorpie met oop, vriendelike mense.
Walter T. - 18th June 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Klein dorpie, intiem. Vriendelike mense.
Elaine M. - 17th June 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Die dorp self is maar redelik verwaarloos. Ons het nog nooit by die wildplase in die omgewing oorgebly nie. Miskien sal mens weer daarheen wou gaan. Ons bly altyd in Bela-Bela oor, op pad na familie in Johannesburg vanaf Tzaneen.
Schalk K. - 16th June 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Warmbad aventura was 'n teleurstelling. Ons moes volprys betaal, maar niks was oop nie.
Wikus R. - 15th June 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Great stuff.
Liel W. - 12th June 2018
staying in Louis Trichardt, Limpopo
Ons was daar vir die fietsrybyeenkoms en die terrein is wonderlik, die byeenkomste was fantasties uiteengesit en ons het heerlik by die winkelsentrum inkopies gedoen en geëet by Mikes Kitchen en Wimpy.
Johan K. - 11th June 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
For the distance you travel - excellent.
Natasha F. - 11th June 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Lekker soos altyd.
Annelie M. - 11th June 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Dit is 'n stukkie paradys.
Darne P. - 6th June 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Wonderful hot springs destination.
Anina L. - 5th June 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Gorgeous in the spring.
Patience S. - 5th June 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Wonderful holiday destination for beginners looking to explore the Limpopo Province. I have to been to Bela-Bela a number of times, I love it.
Malcolm F. - 4th June 2018
staying in Hoedspruit, Limpopo
Great dorp met al die nodige winkels en geriewe, maar behou kleindorp gevoel. Baie sentraal geleë vir dagbesoeke na verskeie toeriste-aantreklikhede.
Milton M. - 4th June 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Has all the main stores and a variety of restaurants.
Tina R. - 4th June 2018
staying in Limpopo
Die natuur en klimaat is asemrowend.
Bilinda G. - 4th June 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela self is vir ons bietjie onveilig gewees daar gaan vreeslik baie aan. Maar sodra ons in die oord was het ons baie veilig gevoel.
Gerhard K. - 4th June 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Pragtige dorpie met skoon paaie en mooi dekor. Vermy net die middel van die dorp, mens voel nie baie veilig daar nie.
Hennie M. - 4th June 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Eerste besoek aan die interessante dorpie (village). Die mense is vriendelik, die strate is skoon, die kos is lekker. Kan 'n besoek aan die plek aanbeveel en hoop om self weer te gaan kuier.
Le-ann H. - 4th June 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Oulike dorpie.
Hanna S. - 3rd June 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Oulike dorpie. Ons sou wou gehad het dat die winkeltjies net bietjie later moes oopbly, want teen 19:00 het ons agtergekom het dat ons nie melk het nie en ons kon toe nerêns koop nie. Maar die restuarante is uitstekend met ‘n uitstekende uitsig en vriendelike mense.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za