Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 2282 reviews.
"Daar is baie vakansieplekkies in Naboomspruit wat ek graag sal wil besoek, maar die dorpie is glad nie hoog op my lys om te besoek nie, beslis nie meer soos ons in die ou dae nie. As ons weer daar vakansie hou sal ons 'n plekkie soek wat 'n winkel het sodat mens nie hoef na die dorp te ry nie."
"Was al by heelwat lodges in die Bela-Bela omgewing en die area is uitstekend vir 'n bosveld wegbreek."
"I slept in Marnitz about 35 km from Baltimore and in Baltimore there is an garage and NTK for basic farmer needs and in Marnitz is a bottle store and petrol/diesel station with a bar and a few bed and breakfast lodges."
"Baie klein plekkie. Nie veel te doen nie, maar was oppad terug van Marakele Nasionale Park en dit was dus vir ons 'n heerlike rusplek."
"Most of the town is only open over weekends. It was disappointing as we were told about great places to see in and around Haenertsburg."
"Magoebaskloof is 'n pragtige plek. Die weer het onverwags opgesteek Saterdag, maar die uitsig is asemrowend en daar is baie plekke om van te kies vir verblyf."
"Naboomspruit is 'n tipiese plattelandse dorpie waar agteruitgang in die sakegebied duidelik sigbaar is."
"The town's condition deteriorated drastically since I've lived there 10 years ago."
"Would love to bring my daughter, she would thoroughly enjoy all the activities!"
"Magical area with amazing forests and gardens. The end of September is the best time to go because all the cherry blossoms and azaleas are in bloom, which is a truly magical sight!"
"Klein, besige dorpie, maar genoeg winkels as jy iets benodig. Die gholfbaan is 'n wenner vir die wat gholf speel."
"Mokopane is baie sentraal geleë. Ons het Naboomspruit, Magaboeskloof en Haertsburg besoek."
"Lekker gholfbaan en gholfklub, maar toeriste van ander gebiede wat nie hitte gewoond is nie moet verkieslik in die winter hier besoek afle. Vir die Laevelders en Bosvelders is die algemene weerstoestande baie aangenaam."
"Bela-Bela is 'n ou bekende vir ons. Dit is altyd lekker om daar vakansie te hou en met soveel oorde kan dit net 'n wenner wees. Die waterfront wat afgebrand het is 'n groot jammerte en ek hoop dit word herstel, want dit was 'n groot aanwins vir Bela-Bela."