Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2282 resensies.

Bela-Bela, Limpopo

Mon Repos Guest Farm

"A great place to enjoy your holidays. People are great, friendly and lovely. One will in future consider to go there again. "

Bela-Bela, Limpopo

Thandile Country Lodge

"Die warmbad is 'n plus. Baie skoon en pragtig."

Vaalwater, Limpopo

Okanti

"Daar is wel 'n bord by ontvangs om kliënte in te lig dat daar 'n 13% heffing is as mens met enige kaart betaal. Ek sou dink dis iets wat hulle moet by sê as jy jou bespreking maak, en nie eers as jy daar aankom nie. Ek het wel met 'n debietkaart betaal, en daar was nie 'n heffing bygelas nie, so nie seker hoe hulle bepaal wie die 13% heffing betaal nie."

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend

"Bela-Bela as toeriste bestemming is uitstekend geleë vanaf Pretoria. Omring met vakansieoorde om elkeen se sak te pas en aan almal se vereistes te voldoen. Ook die eetplekke en winkelsentrums is gerieflik tot mens se beskikking."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Lekker dorpie met alles wat nodig is."

Mokopane, Limpopo

theDOORSinn

"Was verras oor die netjies paaie en ons het die Kammakierie fees baie geniet!"

Eduanpark, Limpopo

Magnolia Akkommodasie

"Veilig, skoon en naby alles."

Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Itaga 619

"Pragtige plek, maar minder wild as wat ons verwag het, maar sal enige dag teruggaan. "

Sterpark, Limpopo

The Leopard Tree

"Dit is redelik sentraal geleë aan alle winkelsentrums en restaurante."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Vir Altyd

"Baie veilige area. Vandat mens by die sekuriteitshek aankom, kry jy net met vriendelike en behulpsame mense te doen."

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Monate Game Lodge

"Altyd 'n lekker bestemming, so lank jy nie by Thaba Monate gaan bly nie. "

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge

"Love a getaway to Bela Bela esp on the more private and quiet game farms."

Eduanpark, Limpopo

Magnolia Akkommodasie

"Stil en rustige omgewing!"

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 1

"It would be lovely to have air conditioning in the lounge area. It is very cold in winter, especially in the evening. I understand you can’t have gas heater due to thatch roof, but an air con would do."

Bela-Bela, Limpopo

Voorbegin Bosveldverblyf

"A safe environment to travel."

Tzaneen, Limpopo

Letaba River Lodge

"Dalk meer verskeidenheid eetplekke"

George's Vallei, Limpopo

Waterbessiebos Cottages

"Die natuurskoon is pragtig daar."

Magoebaskloof, Limpopo

Boscobel Cottages

"Meeste paaie is grondpad en na die reën is dit moeilik vir lae profiel motors om by alles uit te kom. "

Polokwane, Limpopo

Igloo Inn Overnight and Caravan Park

"Ek sal nie sommer uit my pad uit gaan om al die pad na Polokwane te ry vir wat daar is om te sien nie. Sekerlik die slegste is die tolpad met mense wat sommer links verby voor die tolhekke indruk. Limpopo mense het die slegste padmaniere in die hele SA! Dit alleen sit my totaal af om ooit weer soontoe te ry!"

Balule Natuurreservaat, Limpopo

Rio dos Elefantes River Camp

"Die toegangsfooi het verander sonder vooraf kennisgewing en die dame by die hek was uiters onvriendelik en duidelik nie lus vir haar werk nie."

Polokwane, Limpopo

Cycad Guest House

"Ons het nie regtig tyd gehad om Polokwane te verken nie."

Rooiberg, Limpopo

Rooiberg Resort

"Rooiberg is 'n klein, rustige, skoon dorpie. "

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Zebra Guest House

"Glo hulle Bosveldfees is 'n groot gebeurtenis en beslis 'n fees om by te woon. Pragtige natuurlewe."

George's Vallei, Limpopo

The Herb Cottage

"Baie lekker plekke en restaurante om te gaan besoek in die omgewing. Zwakala Brewery is uitstekend. Pot 'n Plow is 'n baie gesellige plekkie. Mountain Cafe is uitstekend!"

Mookgopong, Limpopo

Ranelra Accommodation

"Bokkieweek was 'n fees, die omgewing pragtig met die massiewe doringbome en die bosveld-atmosfeer is die perfekte kombinasie vir enige reisiger. Die toegang tot wildsplase en warmwaterbronne maak dit die lekkerste plek om 'n week weg te breek en van alles te vergeet."

Blad
Blad 56 - Wys 1651 tot 1680
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang