Verified Reviews

Loskop Valley

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Loskop Valley

Rated 4.3 out of 5 based on 102 reviews.

Groblersdal, Loskop Valley

Fraai Maraai

"Die Spur se kos is heerlik. Ons was net een aand daar, maar sal wil teruggaan om die omgewing te verken."

Kranspoort, Loskop Valley

Go 2 Chalets Loskopdam

"Bring on Loskop Marathon 2024."

Kranspoort, Loskop Valley

Go 2 Chalets Loskopdam

"Kranspoort is a very scenic area. Great as it is also close to Loskop Dam."

Kranspoort, Loskop Valley

Die Kruidjie

"Kranspoort is 'n baie rustig met die mooi natuurskoon en berge om jou."

Kranspoort, Loskop Valley

Die Kruidjie

"Pragtige plek, almal se droomplek om te kan woon, golfbaan baie goeie uitleg."

Kranspoort, Loskop Valley

Go 2 Chalets Loskopdam

"Wonderlike gasvryheid. Smaakvolle verblyf en fantastiese restaurant. Uitstekende diens!!"

Groblersdal, Loskop Valley

Ebenezer

"Sal dit vir seker aanbeveel vir enigiemand. "

Groblersdal, Loskop Valley

Ebenezer

"Die omgewing is pragtig en daar is goeie winkels waar jy alles kan kry."

Kranspoort, Loskop Valley

Go 2 Chalets Loskopdam

"Kan nie rede sien hoekom iemand daar sal oorslaap as jy reis nie. Daar is niks om te doen nie."

Kranspoort, Loskop Valley

Die Kruidjie

"Beslis aanbeveel vir rustige bosveld-ervaring."

Kranspoort, Loskop Valley

Warthog's Den

"Die mooiste plek. Ek wil graag daar bly."

Groblersdal, Loskop Valley

Buffalo Ranch Game Lodge

"Sal lekker wees as daar meer inligting vrylik beskikbaar is, ook plekkies wat toeriste kan besoek soos lekker coffee shops, restaurante ens. Baie inligting oor die verskeie oorde en wildplase."

Loskop Valley

Izinkwe Lodge

"Baie om te doen, sal defnitief weer in die rigting kom wegbreek."

Loskop Valley

Kalfieswals

"Dit is noodsaaklik om soontoe te gaan en die gasvryheid van die mense te ervaar. Vreemde mense vertrou jou om later te betaal as die seine af is."

Kranspoort, Loskop Valley

Go 2 Chalets Loskopdam

"Kranspoort is lekker vir 'n lang naweekwegbreek, ek dink wel nie daar is veel om te doen vir klein kinders in die omgewing vir 'n langer wegbreek nie. Die area is baie mooi en ideaal vir rustigheid weg van die stad af."

Loskop Valley

Kalfieswals

"Mooi uitsigte."

Kranspoort, Loskop Valley

Warthog's Den

"It is truly a gem. Words cannot dictate the experience of this place and it only when you experience it that you understand the gem of the place."

Groblersdal, Loskop Valley

Rhenosterkop Kamp

"Baie lekker area vir vakansie."

Loskop Valley

Izinkwe Lodge

"Dit is baie mooi, maar van die paaie om by jou bestemming te kom is nie goed in stand gehou nie. Party plekke is dit gemakliker om langs die pad as om op die pad te ry."

Kranspoort, Loskop Valley

Go 2 Chalets Loskopdam

"They really need to up their standards. "

Groblersdal, Loskop Valley

Lighthouse Guesthouse & Cafe

"Mooi omgewing, maar die dorp is maar vuil."

Loskop Valley

Izinkwe Lodge

"Die natuur is beeldskoon en die weer is baie lekker."

Loskop Valley

Kimburu Bushcamp

"Wil baie graag weer die area besoek - dit is pragtig daar!"

Loskop Valley

Izinkwe Lodge

"Pragtige, ongerepte natuur met voëls en diere. Lekker klimaat."

Page
Showing 1 to 30
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers