Geverifieerde Resensie

Lowveld

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lowveld bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 236 resensies.

Phalaborwa, Laeveld

Cottage Lenise

"Die hoof-aantrekking is maar die Krugerwildtuin. Die suurveld in die deel van die park is nie optimaal vir wildlok nie. Nog steeds bitter mooi wêreld. Die buitewyke van die dorp is skaflik. Die middedorp is aaklig. Gedaan, besig en gebroke. Moet ook nie in die aande in die deel van die wêreld ry nie. Ry net in die dag. Paaie aaklig en mense ry verskriklik sleg. Maar dis maar orals so."

Phalaborwa, Laeveld

A Traveller's Palm

"Phalaborwa self is nie 'n toeristebestemming nie. Die feit dat dit by die hek van Krugerwildtuin is, is die enigste rede vir my besoek."

Phalaborwa, Laeveld

Charming Self-Catering Apartment

"Lekker weer, maar die paaie, behalwe die hoofpad in die dorp is in 'n slegte toestand. Dit help darem om die spoed laag, en almal dus veilig, te hou. Ons het baie lekker daar gebly."

Phalaborwa, Laeveld

Charming Self-Catering Apartment

"Baie goeie ligging om verskeie toeriste-attraksies en ook die Kruger Nasionale Park te besoek."

Phalaborwa, Laeveld

Sunbird Lodge

"Gerieflik om inkopies vir die Wildtuin besoek te doen, mooi, skoon omgewing."

Phalaborwa, Laeveld

Wagon Wheels

"Phalaborwa se klimaat is heerlik. Die dorp self bied nie veel vir die toeris nie, maar is gerieflik geleë vir toegang tot die Wildtuin."

Phalaborwa, Laeveld

Casa Leitao Lodge

"Die inwoners is baie vriendelik. Die dorp self het egter agteruit gegaan en is vuil. Gelukkig is die kuierplekke baie lekker."

Phalaborwa, Laeveld

Casa Leitao Lodge

"Familie woon in Phalaborwa."

Phalaborwa, Laeveld

Sunbird Lodge

"Goeie oornagbestemming vir op pad Kruger toe."

Phalaborwa, Laeveld

Near-to-Kruger House

"Goeie keuse van verblyf, omgewing bied baie om te sien en doen."

Phalaborwa, Laeveld

Sunbird Lodge

"Great stopover when traveling to the north of the KNP."

Phalaborwa, Laeveld

Tintshaba Safaris

"Phalaborwa het my verbaas - die sunset cruise op die Olifantsrivier was heerlik."

Phalaborwa, Laeveld

Lalamo Guest House

"Phalaborwa sal moet aandag gee aan watervoorsiening. Ons het die grootste deel van die 2 dae min tot geen water gehad."

Phalaborwa, Laeveld

Sunbird Lodge

"Gerieflik naby aan die wildtuin."

Phalaborwa, Laeveld

Lalamo Guest House

"Close to a gate giving access to the Kruger Park."

Phalaborwa, Laeveld

Hornbills Rest Country Home

"Phalaborwa is ongelukkig een van baie dorpe waar aandag gegee moet word aan paaie."

Phalaborwa, Laeveld

Wagon Wheels

"The weather was a bit unfriendly (very hot) during our stay."

Phalaborwa, Laeveld

Wagon Wheels

"A nice, clean town. Ideal for entering the Kruger Park from there."

Phalaborwa, Laeveld

Lalamo Guest House

"Bly liewer buite die dorp by 'n privaat lodge."

Phalaborwa, Laeveld

Phalaborwa Town Guest House

"Een van die mooiste plekke in ons land!"

Phalaborwa, Laeveld

Kaia Tani Exclusive Guesthouse

"Dorpie is baie verwaarloos. Paaie nie in goeie toestand nie. Baie naby die hek vir toegang na Krugerwildtuin."

Phalaborwa, Laeveld

Phalaborwa Town Guest House

"Greatest place to be. Welcoming and loving best describes Phalaborwa."

Phalaborwa, Laeveld

Phalaborwa Town Guest House

"Phalaborwa is a place to be."

Phalaborwa, Laeveld

Phalaborwa Town Guest House

"Dit nodig 'n Dischem en McDonalds."

Phalaborwa, Laeveld

A Traveller's Palm

"Paaie in dorp baie swak as gevolg van slaggate. Andersins 'n rustige plek."

Phalaborwa, Laeveld

Cottage Lenise

"Pragtige dorp met alle benodighede beskikbaar. Spar & vulstasies in die dorp is ook baie behulpsaam, die paaie in die dorp kort definitief aandag."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang