Geverifieerde Resensie
Lowveld
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lowveld bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 514 resensies.
"Lyk na 'n lekker dorp. Slaggate in paaie was effens van 'n probleem gewees. Lekker, rustige plek."
"Dis by die wildtuinhek. Ek vind dit gerieflik om vir dagbesoeke in die park in te gaan. Daar is 'n Spar op pad hek toe."
"The town is going backwards. The parks are without grass or just dead grass. Tar roads are very bad, especially the street where Elephant Guesthouse is (felt as if I can scrape the tar off with a spoon), difficult to drive at night as the street lamps were not burning; there was a sewerage drain overflowing and the smell in the street were horrible (near the garage with an OK mini-market). Sad state of affairs. To think overseas travellers must go to this town and experience all this is very sad."
"Prentjiemooi! Veral die Predator Park- en Cheerio-tuine was treffers vir die hele gesin!"
"Phalaborwa is a lovely town that offers all amenities a person can ask for. The gate to Kruger Park is central and very nice. The road from Polokwane through Tzaneen is amazing with no potholes the entire way."
"The place to be to experience amazing camping as well as the wildlife by Kruger National Park."
"Phalaborwa is net buite Kruger Wildtuin geleë, ideaal om te oornag voor 'n besoek aan dis wildtuin. Mense mag selfs tuisgaan in Phalaborwa en die wildtuin net as dagbesoekers besoek."
"We only overnighted en route to Kruger. It is a beautiful area. Could spend more time there. Amazing avos."
"Sommer lekker naby die Wildtuin se hek, met die geriewe van 'n dorp. Sal dit definitief weer doen."
"Mooi dorp. Afgesien van onrus in dele van die land het almal net rustig voortgegaan met hul dagtake."