Geverifieerde Resensie

Lowveld

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lowveld bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 236 resensies.

Phalaborwa, Laeveld

Impala Chalets - Phalaborwa

"Baie mooi omgewing, veral toe ons ons reis verder aangepak het Hoedspruit se kant toe."

Phalaborwa, Laeveld

Wagon Wheels

"The town doesn't offer much, but is great for entering the Park."

Phalaborwa, Laeveld

Casa Leitao Lodge

"Die dorpie gaan agteruit soos al ons dorpe in Suid Afrika."

Phalaborwa, Laeveld

Casa Leitao Lodge

"It;s far but we knew that, However the R36 was a nightmare with the largest potholes I've seen."

Phalaborwa, Laeveld

Wagon Wheels

"Naby die Wildtuin."

Phalaborwa, Laeveld

Cottage Lenise

"Naby aan Kruger! Pragtige, skoon dorp met baie vriendelike mense!"

Phalaborwa, Laeveld

Charming Self-Catering Apartment

"Goeie eetplekke is maar skaars."

Phalaborwa, Laeveld

Kambaku II Boat Safaris and Lodge

"Not great outside the area, but once you are in the resort it's fantastic."

Phalaborwa, Laeveld

Normann Safari Bush Lodge

"Great entry into Kruger as not as busy as the South. Also managed to do a river cruise on the Olifants River which was great."

Phalaborwa, Laeveld

Sunbird Lodge

"Great to access Kruger after a long drive."

Phalaborwa, Laeveld

Wagon Wheels

"Net vreeslik warm, maar verder 'n mooi plek en baie naby aan die Kruger-hek as jy van die natuur hou."

Phalaborwa, Laeveld

A Traveller's Palm

"Die strate het onderhoud nodig - vol slaggate. Gerieflik naby om vir die Wildtuin oor te bly."

Phalaborwa, Laeveld

A Traveller's Palm

"This is a good stop before going into the Great Kruger National Park."

Phalaborwa, Laeveld

Lalamo Guest House

"Bly maar 'n mooi omgewing!"

Phalaborwa, Laeveld

Phalaborwa Town Guest House

"A very relaxed town, tranquil and a perfect place to visit and unwind."

Laeveld

Casa Leitao Lodge

"Wonderlike natuurskoon. "

Laeveld

Impala Chalets - Phalaborwa

"Dis ‘n warm plek met mense met warm harte. "

Laeveld

Magoebaskloof Birders' Cottages

"Lovely climate this time of the year!"

Laeveld

Oppieoewer Chalets

"Altyd die mooiste natuur. "

Phalaborwa, Laeveld

Charming Self-Catering Apartment

"Naby Krugerhek, maar dorp kort munisipale aandag."

Phalaborwa, Laeveld

Tintshaba Safaris

"Sal slegs daarheen gaan as ek by die Phalaborwa Hek by Wildtuin wil ingaan. Ek was daar vir besigheid."

Phalaborwa, Laeveld

Phalaborwa Town Guest House

"Close to the Kruger Gate which is convenient, weather is hot, just advise on finding decent accommodation. "

Phalaborwa, Laeveld

Wagon Wheels

"Baie oulike dorpie, gerieflik om 'n petrolstasie of winkel byna om elke draai te kry. Lekker atmosfeer."

Phalaborwa, Laeveld

Wagon Wheels

"Dit is 'n goeie afspringplek wanneer jy veral die noordelike dele wil besoek."

Phalaborwa, Laeveld

Tintshaba Safaris

"Goed geleë, sentraal en lekker klimaat. Alles wat nodig is."

Phalaborwa, Laeveld

Hornbills Rest Country Home

"Phalaborwa is the best town, close to all shops and you can still enjoy the Kruger National Park."

Phalaborwa, Laeveld

Phalaborwa Town Guest House

"Mooi dorp, pragtige omgewing. Goeie ligging vir toegang tot Krugerwildtuin en ander lodges. "

Phalaborwa, Laeveld

Wagon Wheels

"Ligging goed vir oorslaap. Toegangsdorp tot die Wildtuin."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang