Verified Reviews
Magoebaskloof
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Magoebaskloof
Rated 4.7 out of 5 based on 451 reviews.
"Fantastiese plek. Ek sal dit rêrig aanbeveel om weg te breek uit die stad uit."
"Ongelooflik mooi in die herfs, kleure is warm en helder. Heerlike eetplekke in Hanaertsburg. Rusplek vir jou siel en 'n heerlike wegbreek vir gesinne."
"Awesome area vir motorfiets ry. Meer as genoeg stopplekkies vir eet en bene rek. Almal wat ons teëgekom het was vriendelik en hulpvaardig."
"Very restful beautiful surroundings. Enjoyed mountain biking and forest walks."
George's Valley, Magoebaskloof
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway"Dis 'n lieflike omgewing waar ons enige tyd vakansie sal hou of wegbreek vir 'n naweek."
"Baie lekker. Ry net versigtig die locals jaag bietjie baie op die pad."
"Pragtige area propvol besienswaardighede. Baie sentraal geleë vir wyer verkenningstogte en 'n moet vir die voëlkyker, kunsvlieghengelaar, boomentoesias en vrugte fynproewer. "
"Pragtige omgewing. Kan net sit en na die skepping kyk, maar daar is heelwat te doen ook."