Verified Reviews

Magoebaskloof

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Magoebaskloof

Rated 4.7 out of 5 based on 451 reviews.

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Dit is amazing mooi, en so baie aktiwiteite om te doen in die area."

Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"Baie, baie lekker."

Magoebaskloof

Kingfisher Log Cabin

"Lovely scenery and beautiful roads!"

Magoebaskloof

House of Art

"Awesome scenery. Feel safe to travel with no pot holes on the main road! Nice breakaway from city life."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Love die plek, daar is lekker verblyf en dan minder lekker. So kies mooi!"

Magoebaskloof

Diggersrest Lodge

"Baie mooi staproetes en restaurante in die omgewing!"

Magoebaskloof

Forest View Cabins

"Die Debengeni Watervalle was 'n verrassing - sou graag daar wou piekniek as ons geweet het daar is sulke lekker geriewe - heerlike lafenis-plek."

Magoebaskloof

Diggersrest Lodge

"Serene and moderate to difficult hikes in and around natural woods and plantations. Perfect getaway from city life."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Pragtige natuurskoon."

Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"Natuurskoon fantasties."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Gorgeous and well worth the trip."

Magoebaskloof

Lakeview Cottages

"Onbeskryflik mooi en goed vir die siel."

Magoebaskloof

Magoebaskloof Adventure Chalets

"Naby baie interessante punte. Kan die dorpie Haenertsburg besoek, Long tom Memorial en die waterval is 'n moet-sien. Long tom monument in Haenertsburg waar die kanon se stukke uitgestal word."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"There are some really nice tourist attractions around, namely Zwakala Brewery and the Debengeni Falls."

Magoebaskloof

House of Art

"Omgewing word skynbaar baie beperk as 'n toeristebestemming weens gereelde kragonderbrekings. Andersins word dit sterk aanbeveel."

Magoebaskloof

Art Gallery Guest House

"Enjoyed Haenertsburg, the restaurants and their staff are top class."

Magoebaskloof

Sanfern Downs Cottage

"Been visiting since I was a little boy, and it's magical every time. Mild weather, if a bit chilly at times. Best time to visit is always in springtime."

Magoebaskloof

Diggersrest Lodge

"Magoebaskloof is skouspelagtig mooi met natuurskoon wat met die beste in die land vergelyk. Watervalle, groen inheemse woude en verskeie aktiwiteite vir die rustelose vakansieganger dra by tot 'n puik ervaring. Ons het gereël vir 'n voëlgids en verskeie skaars spesies gesien. Daar is baie om te doen - van visvang en staproetes tot bergpasse ry ,en moenie die pragtige tuine in die omgewing vergeet nie."

Magoebaskloof

Magoebaskloof Birders' Cottages

"The scenery is spectacular. There's a ton of things to do even when it's rainy. It's a hidden gem for sure."

Magoebaskloof

Diggersrest Lodge

"Altyd mooi. Altyd groen. Sal altyd jou siel herlaai as jy daarheen reis, al is dit net vir 'n dag. Die vars, berg lug doen dit maar net altyd vir 'n mens."

Magoebaskloof

Silver Mist Resort

"Wil so gou as moontlike die hele omgewing beter leer ken. Was 'n week later weer in die omgewing vir 'n troue. Nog so baie mooi plekkies om te gaan verken."

Magoebaskloof

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"It is a beautiful area to visit. However, some of the major sights, such as the highest trees in the area etc, are not marked on maps or signposted. A big let down is the extremely poor condition of the gravel roads!"

Magoebaskloof

Silver Mist Resort

"Magoebaskloof is beslis iets om te besigtig. Ek glo om local te ondersteun en is bly ek kon dit van my bucket list af tick. Daar word soveel geadverteer om te doen daar, maar die meeste plekke maak eers van 'n Woensdag af oop tot oor die naweek. Jou eerste paar dae kan jy dus nie veel restaurante besoek nie. Daar word ook aktiwiteite geadverteer wat daar is om te doen en plekke om te sien - wat jou opgewonde maak, maar wat glad nie die moeite werd is om te besoek nie, soos byvoorbeeld die glasfabriek. Jy moet 'n bakkie hê om daar uit te kom - baie ongerieflik vir mense wat nie een het nie - en, dis slegs 'n paar goedjies wat van glas gemaak is. Nie juis spesiaal nie."

Magoebaskloof

Pinella and Castanea Farm Cottages

"Dis die mooiste plek in ons land."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Een van Suid-Afrika se mees underrated plekke! 'n Moet-sien en -beleef!"

Magoebaskloof

Magoebaskloof Birders' Cottages

"Mens kort meet tyd as net 'n naweek."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers