Verified Reviews
Magoebaskloof
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Magoebaskloof
Rated 4.7 out of 5 based on 465 reviews.
"It is a beautiful area to visit. However, some of the major sights, such as the highest trees in the area etc, are not marked on maps or signposted. A big let down is the extremely poor condition of the gravel roads!"
"Magoebaskloof is beslis iets om te besigtig. Ek glo om local te ondersteun en is bly ek kon dit van my bucket list af tick. Daar word soveel geadverteer om te doen daar, maar die meeste plekke maak eers van 'n Woensdag af oop tot oor die naweek. Jou eerste paar dae kan jy dus nie veel restaurante besoek nie. Daar word ook aktiwiteite geadverteer wat daar is om te doen en plekke om te sien - wat jou opgewonde maak, maar wat glad nie die moeite werd is om te besoek nie, soos byvoorbeeld die glasfabriek. Jy moet 'n bakkie hê om daar uit te kom - baie ongerieflik vir mense wat nie een het nie - en, dis slegs 'n paar goedjies wat van glas gemaak is. Nie juis spesiaal nie."
"Kan soms baie nat en koud word al is dit middel-somer. Daar is baie om te sien en doen."
"The beauty of this place is out of this world, I would love to own a property there. So tranquil and fresh, it is worth every cent!"
"Die Debengeni Watervalle is ongelukkig gesluit weens 'n gaande ondersoek wat na 8 maande nog nie voltooi is nie. Haenertsburg het nog sy bekoring, maar die algemene instandhouding van die dorpie mag verbeter om te verseker dat meer voete 'n stop hier maak."
"The Debegeni waterfall was closed, but no sign at the entrance. You have to drive on the poor dirt road right up to the gate to learn that it has been closed due to Covid 19. Then to make a U-turn with the other tourists around was not easy."
"Magoebaskloof is 'n sielsverfrissende oase vir die gejaagde stadsjapie."
"The area is stunning with multiple restaurants and activities to do within a 20 km radius."
"Deur die jare kon ons nog nooit uitgekuier raak in Magoebaskloof en Haenertsburg nie."
"Het aandete by Magoebaskloof Mountain Lodge gaan geniet, asemrowende uitsig, goeie kos en een van SA se beste vakansiebestemmings."
"A perfect holiday destination that offers lots do and discover."