Geverifieerde Resensie
Maloti Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3706 resensies.
"Natuurskoon baie mooi. Egter vreemd dat winkels reeds om 16:00 toemaak en meeste restaurante reeds om 20:00."
"Clarens is a wonderful little town, and we will come back for more! This was our 3rd visit!"
"Weggesteek en pragtig met alles wat mens nodig het en soveel om te doen en sien!"
"Clarens is die ideale bestemming vir 'n rustige naweek weg van die gewoel van die stad. Pragtige natuurskoon, goeie restaurante en interessante winkeltjies om jou besig te hou."
"When we visited Fouriesburg we had dinner at the Ginger Pig. Absolutely wonderfully food served by such a professional and charming waitress."
"When in Clarens stop in at Clementine's: an AMAZING restaurant. Such good food and service, we headed back a second night."
"My hart verlang alreeds terug na die asemrowende uitsigte oor die onbeskryflike mooi berge en natuurskoon. Die mense in die dorp is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ons gaan verseker sou gou moontlik terug na Clarens."
"Clarens is n baie mooi dorp omring met pragtige landskappe, goeie eetplekke en vriendelike gasvrye mense, dis 'n moet vir persone wat kuns waardeer."
"Mooi dorp met baie eetplekke, baie om te doen en te sien in die omgewing, pragtige staproetes. Moet veral nie vergeet om by die Clarens Brewery langs te gaan vir hulle 6 craft biere en ciders."
"'n Wonderlike toeriste-bestemming ... veral die interessante winkeltjies en kunsgalerye."
"Baie vriendelik gemeenskap, die mense in die restaurante en winkels val behoorlik oor hul voete om jou te help. En die lekkerste eet- en kuier plekke. As jy van natuurskoon hou is Clarens DIE PLEK!"