Verified Reviews
Maloti Route, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 3628 reviews.
Clarens, Maloti Route, South Africa
The Clarens Country House"Weggesteek en pragtig met alles wat mens nodig het en soveel om te doen en sien!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
V'Kansi Khaya"Clarens is die ideale bestemming vir 'n rustige naweek weg van die gewoel van die stad. Pragtige natuurskoon, goeie restaurante en interessante winkeltjies om jou besig te hou."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Kozmos"Sal graag weer in Clarens 'n draai wil gaan maak, want dit is beslis 'n juweeldorpie!"
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Sandstone Chameleon Guest House"Baie oulike dorp, netjies en skoon."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Wegkomkans B&B"When we visited Fouriesburg we had dinner at the Ginger Pig. Absolutely wonderfully food served by such a professional and charming waitress."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Rosewood Corner"When in Clarens stop in at Clementine's: an AMAZING restaurant. Such good food and service, we headed back a second night."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Jovali"My hart verlang alreeds terug na die asemrowende uitsigte oor die onbeskryflike mooi berge en natuurskoon. Die mense in die dorp is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ons gaan verseker sou gou moontlik terug na Clarens."
Clarens, Maloti Route, South Africa
The Courtyard Guest House"A small European-like town in the middle of the Free State. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Fairview Cottages"Prentjiemooi ... Sal beslis weer 'n draai daar maak wanneer dit warmer is."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Fairview Cottages"Clarens is n baie mooi dorp omring met pragtige landskappe, goeie eetplekke en vriendelike gasvrye mense, dis 'n moet vir persone wat kuns waardeer."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Mont Rouge"Mooi dorp met baie eetplekke, baie om te doen en te sien in die omgewing, pragtige staproetes. Moet veral nie vergeet om by die Clarens Brewery langs te gaan vir hulle 6 craft biere en ciders."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Clarens is uitstekende toeriste-bestemming."
Clarens, Maloti Route, South Africa
De Ark Mountain Lodge"'n Wonderlike toeriste-bestemming ... veral die interessante winkeltjies en kunsgalerye."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Rosewood Corner"Pragtige plek, ideale wegbreek vir die moeë stadsjapies."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Fairview Cottages"Baie vriendelik gemeenskap, die mense in die restaurante en winkels val behoorlik oor hul voete om jou te help. En die lekkerste eet- en kuier plekke. As jy van natuurskoon hou is Clarens DIE PLEK!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
Knock Out View"Clarens is 'n heerlike plekkie om weg te kom van die stad se gejaag. Daar is baie om te sien en te doen. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
The Clarens Country House"Pragtige dorpie. ek dink persoonlik die buitewyke is onderverken en mens is geneig om die dorp as die begin en einde te sien. Daar is 'n aantal pragtige plekke buite die dorp. Great bestemming, met baie om te doen."