Verified Reviews

Margate

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate

Rated 4.3 out of 5 based on 1036 reviews.

Margate

Calamari 9

"Regtig die beste toeristebestemming."

Uvongo, Margate

Topanga 26

"Dit is ’n heerlike rustige area met ’n lekker swemstrand en ’n paar lekker plekkies om te eet. Ons geniet altyd ’n vakansie in Uvongo."

Margate

Santorini 207A

"Paaie is baie sleg, die omgewing het baie agteruit gegaan. Strate vol rommel. Gelukkig was die woonstel pragtig en die uitsig ook. Dit het opgemaak."

Uvongo, Margate

Strandloper 3

"Pragtige, skoon strand."

Margate

5 Topanga

"Great place to be. I don't mind going again."

Uvongo, Margate

Du Bantry 9

"Excellent beach at Uvongo. "

Margate

Milkwood Beach Cottages

"Safety comes first. "

Uvongo, Margate

Laguna La Crete 227

"Kom al vir jare na Uvongo, sal vir nog baie jare kom!"

Uvongo, Margate

Beach Wood Cottages

"’n Plek waarheen ek enige tyd weer sal wil gaan."

Uvongo, Margate

Uvongo Sands 6

"Baie lekker plek om vakansie te hou, kon ons seuntjie veilig op die strand besig hou."

Margate

6 Stafford Place

"Perfect stay!"

Margate

The Beachfront Unit 6

"Margate self het vir my bietjie agteruit gegaan. Dit is seker maar die Covid19-storie."

Margate

Seagull 314

"Baie mooi strande, maar dit word nie skoongemaak of opgepas nie. Nogal hartseer."

Uvongo, Margate

Beach Wood Cottages

"Bitter min om te doen. Kan regtig opskerp met vermaaklikheid."

Uvongo, Margate

Du Bantry 9

"Geniet Uvongo baie."

Uvongo, Margate

Beau Vista no 4

"Baie mooi plek."

Uvongo, Margate

Sonnestrale House

"Ons hou van Uvongo."

Margate

Laguna La Crete 168

"Margate is bad but Uvongo was great."

Uvongo, Margate

Destiny4u Retreat

"Ons het net deur die lagoon geloop en ons almal het siek geword."

Uvongo, Margate

Astove 6

"Ons is lief vir Uvongo. Dis ons gesin se vakansie-wegbreekplek en sal altyd wees!"

Uvongo, Margate

Jakaranda 17

"Vir seker die moeite werd!"

Uvongo, Margate

Laguna La Crete 11

"Love going there. A clean and safe area."

Margate

Providence 40

"Ons keuse van strande was Uvongo en Ramsgate."

Uvongo, Margate

Topanga 70

"Pragtige swemstrande en alle restaurante/winkels is baie naby mekaar. Baie gerieflik."

Margate

Arabella No. 4

"It's a stunning place, for holidays, everything is closed by, we will definitely come back."

Margate

Calamari 10

"Nog steeds 'n lekker plek om te besoek, daar is baie om te doen. Voel net nie meer heeltemal so veilig nie."

Margate

Spindrift 4

"Margate is 'n rustige plek en die mense is vriendelik. Selfs die motoriste is bedagsaam op die pad."

Margate

Marine Glen 12

"Nie Margate as silks nie, maar beslis Ramsgate!"

Page
Page 15 - Showing 421 to 450

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers