Resensies van Margate

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.29 uit 5 gekry volgens 1040 resensies.
. - 9th October 2018
staying in Margate Beach, Margate
It's a good place to rest.
. - 8th October 2018
staying in Margate
Margate hoofstrand kan baie besig word in gewilde skoolvakansies, maar ideaal vir jonger kinders wat van al die vakansie funksies op die strand hou.
. - 8th October 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba is rustig, maar tog ook naby alles wat jy nodig het.
. - 8th October 2018
staying in Margate Beach, Margate
Strand was baie netjies, maar baie besig oor naweek en baie mense het nie hul rommel weggegooi nie en net so op die strand gelos.
. - 8th October 2018
staying in Margate Beach, Margate
Reg agter die Lifesaver huis, by die trappe wat afgaan na die minusipale swembad moes ons elke dag sit en toekyk hoe daar onwettige handel gedryf word met dagga en dwelms en ook moes sien hoe dit net daar gebruik word. Ek het die polisie geskakel en wag nog steeds vir hulle om uit te kom. Met minderjariges in my gesin is dit glad nie aangenaam nie. Dink nie Margate sal my ooit weer sien nie.
. - 6th October 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Lucien strand het minder wind gehad as Margate strand en was loopafstand van Sue Casa 4 af.
. - 6th October 2018
staying in Margate
Nie my strand nie.
. - 3rd October 2018
staying in Margate
It's a good place to be.
. - 2nd October 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Lekker familie strand.
. - 2nd October 2018
staying in Margate Beach, Margate
Die strand was heerlik.
. - 1st October 2018
staying in Margate
Margate is fantasties, lekker atmosfeer.
. - 30th September 2018
staying in Margate Beach, Margate
Strand kan skoon gehou word, het baie gebreekte glas opgetel.
. - 28th September 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Fantasties.
. - 26th September 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
A beautiful and clean town, friendly people, a home away from home.
. - 25th September 2018
staying in Margate Beach, Margate
Margate se hoofstrand was besonders skoon. Was jare laas daar as kind en van toe tot nou: die strand is skoon, jy kan met gemak daar stap sonder om bang te wees om jouself te sny. Kinders kan in die sand speel en sandkastele bou sonder om vullis/rommel tussen die sand uit te haal. Sal enige tyd weer daarheen gaan.
. - 25th September 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Fantastiese omgewing. Ek oorweeg om self in Manaba aan te koop.
. - 24th September 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Dit bly maar die beste strand.
. - 22nd September 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Sentraal geleë met netjiese strande en restaurante.
. - 17th September 2018
staying in Margate Beach, Margate
Easy access to beach, restaurants and ambience has a good vibe. Best holiday destination.
. - 17th September 2018
staying in Margate
A clean place. Thank you to the municipality of Margate for making sure that you provide all services required by the community members.
. - 14th September 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Vir oud en jonk.
. - 4th September 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
I would definitely recommend it!
. - 3rd September 2018
staying in Manaba Beach, Margate
It's quiet, beautiful and peaceful. We sighted dolphins and whales almost every day. Very short distances to wherever one would like to go to. Agency, management and owner were very professional.
. - 30th August 2018
staying in Margate Beach, Margate
It was great.
. - 27th August 2018
staying in Margate
Perfect and safe.
. - 21st August 2018
staying in Margate Beach, Margate
Beautiful clean beach and safe.
. - 21st August 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Lawrence Rocks is beautiful, however, they need to do something about the litter. We have such a beautiful country, but sadly some people don't clean up after themselves.
. - 21st August 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Baie beter as Margate.
. - 18th August 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Alle winkels is naby. Vriendelike diens.
. - 16th August 2018
staying in Margate
Ons het eerder in Shelly Beach gebly en dan gery na al di plekke. Naby genoeg. Margate self is te besig en lyk gevaarlik.
. - 14th August 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Baie stil, rustige dorpie.
. - 14th August 2018
staying in Margate
Lovely holiday places.
. - 13th August 2018
staying in Margate Beach, Margate
Perfect for any age group.
. - 13th August 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Pragtige plek.
. - 12th August 2018
staying in Margate
Really nice and everything is close by.
. - 10th August 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Excellent location. Central to Margate an Shelley Beach.
. - 7th August 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Beautiful beaches and views.
. - 2nd August 2018
staying in Margate
Dis 'n baie gerieflike omgewing om vakansie te gaan hou met jou familie, as jy verby al die smouse kan glip.
. - 2nd August 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Puik.
. - 31st July 2018
staying in Margate Beach, Margate
It’s safe to swim and it’s beautiful too.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]