Verified Reviews
Marloth Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park
Rated 4.6 out of 5 based on 1877 reviews.
"Park was in 'n goeie kondisie na die reën wat geval het die jaar. Wild was volop en lekker om na te kyk! Die slangebewusmaking-uitstalling by winkel was interessant vir die kinders."
"Die Park is regtig 'n wonderlike plek om die diere van naby te sien en is' n spesiale ondervinding. Oor die Paasnaweek was dit net baie vol, besig en redelike raserig met baie verkeer. Ons kon ook nie by die Kruger Wildtuin inkom nie."
"Shame, the bad rains have badly affected the roads, and it was very bad to drive on the small roads."
"Geniet die rustigheid, diere en lekker restaurante met billikke pryse."
"Ons het die diere wat rondloop baie geniet - dit skep ’n natuurlike rustigheid. Hou dit asseblief so!"
"Die paaie is ’n uitdaging na die reën, maar ons het heerlik gekuier en die mense was, soos gewoonlik, baie vriendelik."
"Marlothpark exceeded our expectations and we will definitely go back. For people who love a bush experience it is highly recommended."
"Baie wildspesies gesien! Baie groen na al die reën. Fantastiese wegbreekplek, asook vir besigheid om die stilte en rustigheid te beleef!"
"Marlothpark is 'n baie lekker plek om vir 'n naweek of langer te ontspan. Daar is baie bekostigbare plekke om te huur en dit is by die Krugerwildtuin as jy soontoe wil gaan as 'n dagbesoeker. As jy nie lus het om wildtuin toe te ry nie, kan jy net by die huis ontspan en nogsteeds baie wild tussen die huise sien."
"The roads have taken a terrible pounding from the rains recently and need to be upgraded ASAP."